Loading results…
Loading results…
Tagged #veevoeding
1 result
Elke plaas se voerbehoeftes verskil. Daarom glo Meadow Feeds nie aan 'n "een grootte pas almal"-benadering nie. In hierdie onderhoud gesels Johann de Beer oor hoe Meadow Feeds boere ondersteun met laboratoriumontledings, pasgemaakte konsentrate en voedingsprogramme wat aangepas word volgens elke plaas se beskikbare ruvoer en produksiedoelwitte. As borg van die Vrystaatse Genetiese Ile de France-veiling wys Meadow Feeds ook hoe belangrik langtermynverhoudings met produsente vir hulle is. 🌐 Meer inligting: www.meadowfeeds.co.za #MeadowFeeds #MoreThanJustFeed #VeeVoeding #IleDeFrance #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Intro – Meadow Feeds by die Vrystaatse Genetiese veiling 00:27 Waarom Meadow Feeds die veiling borg 01:04 Verhoudings met Ile de France-telers 01:15 Wie is Meadow Feeds? 01:41 "More Than Just Feed" 02:21 Hoe pasgemaakte voerprogramme werk 03:32 Hoe kontak jy Meadow Feeds? 04:11 Afsluiting
21 Jul 2026