Loading results…
Loading results…
Tagged #verse
5 results
Alles is onseker, hoe gaan ons vorentoe? Kom luister na Dr. Theo de Jager 18:00, Dinsdag, 29 April 2025, by die Ou Wes-Transvaal Verseskou. Kontak Gerrit by 082 385 7123 vir meer inligting. #OuWesTransvaalVerseskou2025 #Verse #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Apr 2025
Alles begin maar by jou verse. Kyk hoe voeg die Ou Wes-Transvaal Verseskou waarde tot jou boerdery toe op 29 en 30 April 2025. Moet die nie mis nie! Vir meer inligting kontak Gerrit by 082 385 7123. #OuWesTransvaalVerseskou2025 #Verse #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Apr 2025
Ons gesels met Johan Henning van Marones Borane na die Primigravida Boran Heifer Sale oor sy indrukke en hoe die toekoms van die veiling lyk. #PrimigravidaBoranHeiferSale2024 #BoranBeeste #Verse #FarmSpace #OnsPraatBoer Boran Cattle Breeders' Society of SA
10 Jun 2024
Wiele gesels met ons oor die Primigravida Boran Heifer Sale, pre-bidding is nou oop op MEERKAT Online Auctions. #PrimigravidaBoranHeiferSale2024 #BoranBeeste #Verse #FarmSpace #OnsPraatBoer Boran Cattle Breeders' Society of SA
10 Jun 2024
Primigravida Boran Heifer Sale skop môre oggend af om 11:00. Die aanbieding praat self ons kry Christopher Havenga oor die veiling. #PrimigravidaBoranHeiferSale2024 #BoranBeeste #Verse #FarmSpace #OnsPraatBoer Boran Cattle Breeders' Society of SA
07 Jun 2024