Loading results…
Loading results…
Tagged #verseveiling
9 results
Wat kan jy verwag by die Ou Wes-Transvaal Verseskou 29 en 30 April 2025? Rood vertel ons meer. Kontak Gerrit vir meer inligting 082 385 7123. #VerseVeiling #VerseSkou #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Apr 2025
Hoekom moet jy by die Ou Wes-Transvaal Verseskou Uitstal op 29 en 30 April 2025? Kontak Gerrit vir meer inligting 082 385 7123. #Verseveiling #WesTransvaalVerseskou #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Apr 2025
Coco Stud Farming bied met trots aan YF 22 25 by die Boran Verse Extravaganza. Registreer nou om aanlyn te bie met Meerkat Online Auctions. Datum: 9 Februarie 2024 Tyd: 18:00 Plek: Afridome, Parys #CocoBorane #BoranSA #VerseVeiling #Farmspace #OnsPraatBoer
01 Feb 2024
Coco Stud Farming bied met trots aan YF 22 56 by die Boran Verse Extravaganza. Maak seker jy mis nie uit op die bont vers nie. Registreer nou om aanlyn om te bie met Meerkat Online Auctions. Datum: 9 Februarie 2024 Tyd: 18:00 Plek: Afridome, Parys #CocoStudFarming #BoranSA #VerseVeiling #Farmspace #OnsPraatBoer
01 Feb 2024
Marones Borane bied met trots aan Lot 55 | JH 22 137 by die Boran Verse Extravaganza. JH 22 137 is 'n unieke vers wat jy nie moet mis kyk nie. Registreer nou om aanlyn te bie met Meerkat Online Auctions. Datum: 9 Februarie 2024 Tyd: 18:00 Plek: Afridome, Parys #MaronesBorane #Boran #VerseVeiling #Farmspace #OnsPraatBoer
24 Jan 2024
Bontran Borane bied met trots aan Lot 13 | BTR 22 06 by die Boran Verse Extravaganza. BTR 22-06 Megan is n diep-rooi vers met baie kapasiteit uit een van Bontran Borane se beste koeie. Haar pa YF 17-1 POMPAY is n klipharde bul met goeie bespiering en besonderse goeie vrugbaarheid. Haar ma het n TKP van 381 dae oor 5 kalwers. Datum: 9 Februarie 2024 Tyd: 18:00 Plek: Afridome, Parys #BontranBorane #Boran #VerseVeiling #Farmspace #OnsPraatBoer
24 Jan 2024
Jolopahe Borane bied met trots aan JJP 22 026 by die Boran Verse Extravaganza. Maak seker jy mis nie uit op die vers nie. Registreer nou om aanlyn te bie met Meerkat Online Auctions. Datum: 9 Februarie 2024 Tyd: 11:00 Plek: Afridome, Parys #JolopaheBorane #BoranSA #VerseVeiling #Farmspace #OnsPraatBoer
22 Jan 2024
Marones Borane bied met trots aan JH 22 122 by die Boran Verse Extravaganza. JH 22 122 is ń Blixem dogter uit ń besonderse hoogs vrugbare Kijivu dogter. Registreer nou om aanlyn te bie met Meerkat Online Auctions. Datum: 9 Februarie 2024 Tyd: 11:00 Plek: Afridome, Parys #MaronesBorane #Boran #VerseVeiling #Farmspace #OnsPraatBoer
20 Jan 2024
Jolopahe Borane bied met trots aan JJP 22 021 by die Boran Verse Extravaganza. Moet nie uitmis op die besonderse bont vers nie. Registreer nou om aanlyn te bie met Meerkat Online Auctions. Datum: 9 Februarie 2024 Tyd: 11:00 Plek: Afridome, Parys #JolopaheBorane #Boran #VerseVeiling #Farmspace #OnsPraatBoer
19 Jan 2024