Loading results…
Loading results…
Tagged #vetsak
1 result
Implemente op Farmspace Market. Die beitelploeg is gerestoreer. Die implement lyk nog goed en is in 'n goeie werkende toestand. Die reserwe prys op hom is R10.3k + btw. Die John Deere ploeg is ook gerestoreer, maar alles op hom lyk nog goed. Sy reserwe prys is R15.5k + btw. Die Massey Ferguson ploeg is ook gerestoreer. Die implement is nog in 'n goeie toestand. Reserwe prys op hom is R15.5k + btw. Die Vetsak dis se verf is bietjie verblyk, maar hierdie implement kan jy nou mee gaan werk. Reserwe prys op die dis is R35k + btw. www.farmspacemarket.co.za Druk op die onderste tye om die stukkie te sien van die spesifieke implement. 00:00 Introduction 00:43 9 Tand beitelploeg 01:20 John Deere 4 Skaar Ploeg 01:43 Massey Ferguson 4 Skaar Ploeg 02:00 Vetsak dis 02:25 Out-tro ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #MasseyFerguson #JohnDeere #Vetsak #Farmspace #onspraatboer
15 Feb 2023