Loading results…
Loading results…
Tagged #vicon
6 results
Vicon Snymasjiene deur Jupidex op Farmspace Market. Die 532 se reserwe prys is R276k + btw en die 540 se reserwe prys is R322k + btw. Hierdie snymasjiene is nog nat nuut en het nog glad nie die smaak van lusern geproe nie. www.farmspacemarket.co.za ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Jupidex #Vicon #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Feb 2023
Dit is hoe Vicon jou kunsmis optimaal beskerm - NAMPO KAAP / CAPE 2022 https://www.jupidex.co.za/ #Vicon #Jupidex #NampoKaap2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Sept 2022
Arlington Boeredag 2022 - Kverneland CTC Kombinasie masjien en 'n Vicon Strooier. Jacques vertel ons meer. www.jupidex.co.za #Kverneland #Jupidex #FarmSpace #Vicon #onspraatboer
24 Jul 2022
Virtueel : https://bit.ly/2J29YkI Presisie vs Konvensionele Kunsmisstrooiers. Christopher verduidelik waar die waarde lê in "Presisie" op Jupidex Roadshow 2020 naby Senekal. #Vicon #FarmSpace #Jupidex #JupidexRoadshow2020 #FertiliserSpreader
16 Nov 2020
Virtueel : https://bit.ly/2J29YkI Presisie vs Nie Presisie Kunsmisstrooiers. Christopher verduidelik waar die waarde lê in "Presisie" op Jupidex Roadshow 2020 naby Senekal. #Vicon #FarmSpace #Jupidex #JupidexRoadshow2020 #FertiliserSpreader
26 Oct 2020
Kom kuier saam by die Jupidex Roadshow 2020 op Senekal. Besoek die dag virtueel by https://bit.ly/2FhFidN. #JupidexRoadshow2020 #TotalAgri #KingPriceAgri #Farmspace #Kverneland #Vicon #McHale #Alpler
10 Oct 2020