Loading results…
Loading results…
Tagged #vleismerino
6 results
Kan Lamb Champs ’n boerdery se handelsmerk laat groei? Yolindie van Mohau Boerdery vertel waarom hulle met Vleismerino’s boer, hoe Lamb Champs hul aanvraag verhoog het en waarna hulle in ’n ideale karkaslam kyk. Sien hulle op 29 Augustus by Lamb Champs in Bloemfontein! Vir meer inligting, besoek Lamb Champs se webtuiste: https://www.lambchamps.co.za/ #LambChamps #Vleismerino #MohauBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Ontmoet Yolindie van Mohau Boerdery 00:19 Waarom Vleismerino’s? 01:00 Deelname aan Lamb Champs 01:34 Van die plaas tot by die kliënt 02:15 Lamb Champs se bemarkingswaarde 02:59 Die groei van Mohau Boerdery 03:28 Heuning en boerseep 03:52 Hoe word slaglammers gekies? 04:58 Intensiewe teenoor ekstensiewe boerdery 05:38 Winsgewendheid en volhoubare groei 06:20 Lamb Champs Bloemfontein
24 Aug 2026
Willie Geldenhuys skryf die jaar 'n Vleismerino in vir Lamb Champs 2026. Hy vertel ons meer oor die trofee skaap wat hy mee teel. https://www.lambchamps.co.za/ #LambChamps2026 #Vleismerino #SAVM #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Jun 2026
Zachie Janse van Rensburg skryf die jaar 'n Vleis Merino in vir Lamb Champs 2026. Hy vertel ons meer oor wat sy boerdery anders maak en hoekom hy dink hy gaan wen. lambchamps.co.za #LambChamps2026 #VleisMerino #Skaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 May 2026
Sarel en Yolindi Venter skryf die jaar 'n Vleis Merino in vir Lamb Champs 2026 en vertel ons meer oor hou hulle die skape voer en behandel. lambchamps.co.za #LambChamps2026 #VleisMerino #Skaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Apr 2026
Stefan Scot vertel ons meer oor die proses met sy vleis Merino en hoekom hy besluit het om in te skryf vir Lamb Champs 2026. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2026 #Merino #VleisMerino #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Mar 2026
Sag op die tong en smelt soos botter in jou mond. Dis hoe 'n Vleismerino op die spit proe by Lamb Champs Reitz. Yolindie vertel ons hoekom hulle 'n Vleismerino ingeskryf het. www.lambchamps.co.za #LambChamps #Reitz #Vleismerino #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Sept 2024