Loading results…
Loading results…
Tagged #vleissentraal
39 results
Keith Peinke from Peinke Ranch Cattle gave us his view on the Boran National Auction. #BoranCattleBreedersSocietyofSA #Vleissentraal #AfridomeShowgrounds #BoranCattle #FarmSpace #WeSpeakBoran #PeinckeRanchCattle
13 Jul 2024
Ons gesels met Christopher Havenga oor die Boran Nasionale veiling 2024. #BoranCattleBreedersSocietyofSA #Vleissentraal #AfridomeShowgrounds #BoranBeeste #FarmSpace #OnsPraatBoran
13 Jul 2024
Ons gesels met Vleissentraal se Ian Grobbelaar oor die Boran Cattle Breeders' Society of SA se Nasionale veiling wat môre 11:00 afskop by die Afridome Showgrounds. Kom vind uit waarom jy môre die skouspel. Onthou jy kan aanlyn bie met MEERKAT Online Auctions. #BoranNationalAuction #BoranBeeste #Vleissentraal #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jul 2024
Ons gesels met Ben van Vleissentraal Klerksdorp die oggend voor die Dante Deo Limousins Veiling by Afridome Parys oor 'n paar lotte waarop jy jou oog moet hou. #DanteDeoLimousins #LimousinBeeste #Vleissentraal #FarmSpace #OnsPraatBoer Limousin Cattle Breeders Southern Africa Page
15 Jun 2024
Johan van der Nest and Ben from Vleissentraal talk to us about the quality of cattle that will be sold here at the Dante Deo Limousins Auction in Parys at the Afridome Showgrounds. #DanteDeoLimousins #LimousinCattle #Vleissentraal #FarmSpace #WeSpeakFarmer Limousin Cattle Breeders Southern Africa Page
14 Jun 2024
Ons praat met Anton Vos van Vleissentraal oor die Bulgroeitoetsklas Kompetisie by Bloem Show 2024. #bloemshow2024 #Vleissentraal #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Apr 2024
Vleissentraal Elite Bulgroeitoetsklas Kompetisie regreeks vanaf Bloem Show 2024. #bloemshow2024 #Vleissentraal #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Apr 2024
Carel Chambers van Vleissentraal Bosveld oor die kwaliteit van die Limpopo Prestige Veiling. #LimpopoPrestigeBoranVeiling #Vleissentraal #BoranSA #Boran
21 Oct 2023
Bio-sekuriteit is vandag belangriker as ooit in die vleisbedryf. Ek gesels met Carel Chambers van Vleissentraal oor hoe hulle dinge bedryf. Dink jy nie dit is tyd dat almal dit so doen nie? #Vleissentraal #Biosekuriteit #BekenKlouSeer #Siektes #Farmspace #Onspraatboer
12 Oct 2023
Boran Nationale Veiling 2023: Ons gesels met Ian en Christopher Havenga oor die belangrikheid van 'n goeie nasionale veiling asook die waarde wat dit vir die telers en die ras gee. Boran Cattle Breeders' Society of SA #BoranNationals2023 #Vleissentraal #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jul 2023
Ons nooi elke beesboer in die land uit om dié spog geleentheid by te woon. Ons vier 20 jaar van Boran-teling in Suid-Afrika en is trots om met die Boran Genootskap geassosieer te word. #BoranNationals2023 #20YearsOfBoranMagic #MeerkatOnlineAuctions #Vleissentraal #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Jun 2023
Die Gouwsberg Tuli Stoet veiling was 'n reuse sukses! Baie dankie aan elke teler, koper en ondersteuner wat dit bygewoon het asook bygedra het tot die sukses van die veiling. #GouwsbergTuliStoet #TuliGenootskap #MeerkatOnlineAuctions #Vleissentraal #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Jun 2023
Duurste Suffolk Ram verkoop vir R24 000 by die OTVL Ram en Bulveiling wat vandag plaasgevind het net buite Ermelo. #Vleissentraal #OTVL #MerinoSA #FarmSpace
26 Jul 2022
Duurste Merino SA ram verkoop vir R23 000 by die OTVL Ram en Bulveiling wat vandag plaasgevind het net buite Ermelo. #Vleissentraal #OTVL #MerinoSA #FarmSpace
26 Jul 2022
Duurste ooi op die Vrystaat Genetiese Groep Ile De France se 2022 Veiling. Mark Gietzmann van Hageland Ile de France vertel hoekom hy dié ooi gekoop het. #IleDeFrance #Auctions #Vleissentraal #FarmSpace
05 Jul 2022
Oom Bossie gesels oor die Vrystaat Genetiese Groep Ile de France se 2022 veiling wat te Frankfort op 2 Julie 2022 om 11:00 plaasvind. www.swiftvee.co.za #IleDeFrance #Vleissentraal #FarmSpace
05 Jul 2022
Vrystaat Genetiese Groep Ile De France Veiling Live vanaf Frankfort. 2 Julie 2022. Ile de France Society of SA / Ile de France Genootskap van SA #IledefranceSA #IlDeFranceAuctions #Vleissentraal#FarmSpace
02 Jul 2022
Mpumalanga Boran Auction 2022 live from Wakkerstroom. #MpumalangaBoranAuction #Vleissentraal #FarmSpace
10 May 2022
Martin Bam gesels met ons oor ekstensiewe Boran Cattle South Africa boerdery in Wakkerstroom tydens die Mpumalanga Borane veiling. #MpumalangaBoranAuction #Vleissentraal #FarmSpace
09 May 2022
Christo Opperman gesels met ons hier by die Vleissentraal Mpumalanga Borane veiling. Hy is redelik nuut, so ons gaan 'n bietjie uitvis waarom hy die Boran pad stap. #MpumalangaBoranAuction #Vleissentraal #FarmSpace
09 May 2022