Loading results…
Loading results…
Tagged #vleissentraalermelo
23 results
Die Oos-Transvaal Ram en Bul Veiling 2022 word nou regstreeks uitgesaai. Met trots aangebied deur Vleissentraal Ermelo. #VleissentraalErmelo #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Jul 2022
Werner boer in Groenvlei met Drakensbergers. Watter bulle het hy na die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling toe gebring? Die bulle sal more om 11uur deur Vleissentraal Ermelo opgeveil word. As jy nie hier kan uitkom nie maak seker jy registreer aanlyn op SwiftVee. #DrakensbergerSA #VleissentraalErmelo #OTVL #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Jul 2022
Martin Camfer bring al van 1996 af bulle na die OTVL veiling toe. Hy vertel ons hoekom Brangus hulle keuse is. Vleissentraal Ermelo Brangus SA #OTVL #vleissentraalermelo #BrangusSA #FarmSpace
27 Jul 2022
We are talking to Rudi Hinze from Rodrique Limousin about why he breeds with Limousin cattle as well as what he brought to the Eastern-Transvaal Ram and Bull auction. Contact Vleissentraal Ermelo for more information. #LimousinSA #VleissentraalErmelo #OTVL #FarmSpace #VoiceOfTheFarmer
27 Jul 2022
We are talking to Allan from Versveld Beefmasters about who they are and how they started with the Beefmaster SA breed. For information about his bulls contact Vleissentraal Ermelo. #BeefmasterSA #VleissentraalErmelo #OTVL #FarmSpace #VoiceOfTheFarmer
27 Jul 2022
Ons gesels met Rudi Hinze van die Rodrique Limousin oor hoekom hy met Limousin teel asook wat hy na die OTVL Ram en Bulveiling gebring het. Limousin Cattle Breeders Southern Africa Kontak Vleissentraal Ermelo vir meer inligting. #OTVLRamEnBulveiling #VleissentraalErmelo #Limousin #FarmSpace
27 Jul 2022
Gerrie boer al 'n rukkie met Brahmane en het nou ook 'n Beefmaster stoet begin. Ons gesels met hom oor die bulle wat hy Oos-Transvaal Ram en Bulveiling toe gebring het en hoe hulle geteel is. Kontak Vleissentraal Ermelo vir meer inligting of registreer aanlyn op SwiftVee. #BrahmanSA #BeefmasterSA #VleissentraalErmelo #OTVL #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Jul 2022
Willie & Gelma van die Stoltz boerdery Ile De France stoet gesels oor wat hulle doen asook die liefde en passie wat hulle het vir die Ile De France ras by die OTVL veiling. Kontak Willie of Gelma van die Stolz boeredery vir meer inligting oor die ras. #OTVL #IldeDeFrance #VleissentraalErmelo #FarmSpace
26 Jul 2022
Wessel Meyer van Vleissentraal Ermelo gesels oor die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling wat môre en Woensdag plaasvind. #VleissentraalErmelo #RamAndBullAuction #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2022
Willie Rhoode gesels oor wat die Brahman ras so spesiaal maak asook wat hulle more by die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling bied, trots aangebied deur Vleissentraal Ermelo. Die katalogus is beskikbaar by: https://bit.ly/3Jb3cEk of besoek SwiftVee. #BrahmanSA #VleissentraalErmelo #OTVL #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2022
'n Gesoute Simbra SA teler, Tito, gesels oor die ras, wat hulle spesiaal maak en wat hulle by more se Oos-Transvaal Ram en Bulveiling bied. Meer inligting is op die katalogus beskikbaar: https://bit.ly/3Jb3cEk of besoek SwiftVee. #SimbraSA #VleissentraalErmelo #OTVL #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2022
Yusuf Ravat van YARI STUD se Hugenoot bulle word more, Woensdag, by die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling opgeveil wat deur Vleissentraal Ermelo aangebied word. Vir meer inligting oor sy bulle laai die katalogus hier af: https://bit.ly/3Jb3cEk Of registreer aanlyn op SwiftVee. #Hugenoot #VleissentraalErmelo #RamAndBulAuction #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2022
Johan se Brahmane het ons oog hier by die Oos-Tranvaal Ram en Bulveiling gevang, wat deur Vleissentraal Ermelo aangebied word. Ons hoor ook 'n bietjie by hom hoe hy sy Brahman SA bulle teel. As jy in die mark is vir 'n bul laai die katalogus hier af: https://bit.ly/3Jb3cEk Of registreer aanlyn op SwiftVee. #BrahmanSA #VleissentraalErmelo #RamAndBulAuction #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2022
Urban Uys van Eike Brangus stoet gesels oor die ras en wat jy van hulle by die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling kan verwag. Die bulle word Woensdag opgeveil. Laai die bul katalogus hier af: https://bit.ly/3Jb3cEk #EikeBrangus #VleissentraalErmelo #RamAndBulAuction #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2022
Hendy Hein gesels oor Wessel Meyer van Vleissentraal Ermelo se Meybor Borane bulle wat by die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling staan. Registreer aanlyn by SwiftVee. En laai die bul katalogus hier af: https://bit.ly/3Jb3cEk #BoranSA #VleissentraalErmelo #RamAndBullAuction #FarmSpace #OnsPraatBoran
26 Jul 2022
Joe Wilkinson van SAVM Enkeldoring stoet gesels oor wat die ras elke jaar na die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling toe bring. Hy glo hulle sukses op die veiling is as gevolg van die kwaliteit wat die ras bied. Registreer by SwiftVee om aanlyn te bie. Jy kan die ram katalogus ook aflaai op die volgende skakel: https://bit.ly/3PU1TeS #SAVMEnkeldoringStoet #VleissentraalErmelo #RamAndBullAuction #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2022
Ons gesels met Zac van Rooibos Dormers en hoor hoekom hy die Dormer SA ras kies, hoe hy met hulle boer, en wat hy na die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling gebring het, aangebied deur Vleissentraal Ermelo. Laai die katalogusse hier af: Ram by: https://bit.ly/3PU1TeS Bul by: https://bit.ly/3Jb3cEk #DormerSA #VleissentraalErmelo #RamAndBullAuction #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2022
Ons gesels met Martin Bam van die Suid Vrystaat Merino Veldram Klub om te hoor watter spesiale pakkie hy na die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling toe bring. Kontak Vleissentraal Ermelo vir meer inligting of volg die skakels vir die katalogusse: Ram by: https://bit.ly/3PU1TeS Bul by: https://bit.ly/3Jb3cEk #VeldramKlub #VleissentraalErmelo #RamAndBullAuction #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2022
Hennie het Suffolk Sheep Society Ltd na die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling toe gebring en ons gesels met hom oor hoekom hy dié ras gekies het. Die veiling vind more net buite Ermelo plaas en word deur Vleissentraal Ermelo aangebied. Laai die ram katalogus hier af: https://bit.ly/3PU1TeS #VleissentraalErmelo #RamAndBullAuction #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2022
Ons gesels met Ben du Plessis oor die Landskap Merino's, wie hulle is en wat hulle more by die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling gaan aanbied. Kontak Vleissentraal Ermelo vir meer inligting of registreer op SwiftVee. Laai die ram katalogus af by: https://bit.ly/3PU1TeS #LandskapMerino #VleissentraalErmelo #RamAndBullAuction #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2022