Loading results…
Loading results…
Tagged #voermenger
8 results
Is jy opsoek na n voermenger wat gemaak is om hard te werk? Hierdie Sabre 130WL werk al sewe jaar hard en lyk nog nuut! Ons gesels met Smittie om te hoor waarom hy Viking Agri genader het by Nampo in 2019 toe hy opsoek was na die "Rolls-Royce" van voermengers. Vir meer inligting kontak vir Ruan van Viking Agri: Ruan - 082 432 0526 https://www.vikingagri.co.za/ #Voermenger #Sabre130WL #VikingAgriculture #VikingAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Hoekom ’n goeie voermenger saak maak 00:25 – Ontmoet die boer en sy boerdery 00:43 – Van skaap na meer beesproduksie 01:09 – Die soektog na ’n voermenger by NAMPO 01:32 – Op soek na die “Rolls-Royce” van mengers 01:58 – Hoekom die menger onmisbaar geword het 02:05 – 600 tot 700 ronde bale per jaar 02:38 – Die grootste voordele van die menger 02:46 – Ingeboude laaier met 1 ton kapasiteit 03:10 – Hidrouliese stelsel 03:47 – Wat word alles in die menger gevoer? 04:07 – Fyn genoeg 04:25 – Geen maalwerk meer nodig nie 05:04 – Horisontale teenoor vertikale mengers 05:19 – Hoe die awegare die voer meng 05:56 – Sewe jaar later: minimale onderhoud 06:13 – Betroubaarheid en diens 06:35 – Sabre 130 WL: die finale uitspraak
18 Aug 2026
Hoe kan jy arbeid bespaar en voervermorsing verminder? Die FiMAKS-voermenger is bekend vir sy konstruksie en duursaamheid, spesiale skroef- en snyontwerp, lae kragvereiste en homogene mengvermoë! Maak seker jy kontak JBH Agri om joune te kry. www.jbhagri.co.za #JBHAgri #FiMAKS #Voermenger #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Jul 2026
Moet nie met kuilvoer en mengverhoudings sukkel nie! Die FiMAKS-voermenger deur JBH Agri sorteer dit sommer vinnig vir jou uit. Maak 'n draai by die FS Pro Tour Vrystaat, 15 Julie 2026, te Kroonstad om meer te leer. www.jbhagri.co.za #JBHAgri #FiMAKS #Voermenger #FSProTourKroonstad2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jun 2026
Sukkel jy met jou kuilvoer en meng verhoudings? Ons weet dit is 'n kuns om dit reg te kry. Zak Slabbert vertel ons meer hoe die FiMAKS voermenger verskaf deur JBH Agri sy boerdery bevoordeel het. www.jbhagri.co.za #JBHAgri #FiMAKS #Voermenger #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Jul 2025
Wat het Tadeo Agri van Jones Masjiene te sê? Nico Meyer vertel meer wat hulle doen, hoe hy by Jones Masjiene uit gekom het en hoekom hy hulle vir enige iemand sal aanbeveel. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #Voermenger #TadeoAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Jun 2024
ILGI Africa is al 'n ou hand in die besigheid.Reinico vertel ons meer oor hulle Intermix voermenger hier by Nampo 2024. ilgiafrica.co.za #Nampo2024 #ILGIAfrica #Intermix #Voermenger #Farmspace #Onspraatboer
17 May 2024
Wat het Jones Masjiene vir jou? Kyk hier! Willie wys vir ons die kleinste voermenger wat hulle gemaak het en vertel die storie agter dit. Besoek hulle fabriek: www.farmspace-virtual.co.za/Jones_Masjiene/ | www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #Voermenger #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Mar 2024
Agri Shalom betree die mark met hulle nuwe voermenger! Waar pas hy in die mark in en watse oplossings bied hy vir die bedryf aan? Jan- Abraham vertel ons meer. https://www.facebook.com/AgriShalom/photos/ #AgriShalom #VoerMenger #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Nov 2023