Loading results…
Loading results…
Tagged #waatlemoene
3 results
Sakata Vegetable Production Series - Ons gesels met Danie oor die verskil tussen die ronde en die lang waatlemoene: Die kwaliteit en smaak, die afset mark, verpakking en meer. www.sakata.co.za #sakataseed #waatlemoene #FarmSpace #onspraatboer
07 Oct 2023
Bestuiwing op Waatlemoene. Hoeveel keer moet 'n by 'n blom steek voordat hy bestuif? Danie vertel ons meer op die Sakata Groente Produksie Reeks. www.sakata.co.za #SakataSeed #Waatlemoene #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Oct 2023
Alles wat jy moet weet rondom waatlemoene plant in ons Sakata groente reeks. Danie is 'n ou gesoute waatlemoen boer en hy gee al sy geheime weg. www.sakata.co.za #SakataSeeds #Waatlemoene #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Oct 2023