Loading results…
Loading results…
Tagged #weedseeker
4 results
Hoe gaan AGCO se presisie sisteme jou boerdery bevoordeel? Kom doen jou huiswerk by hulle op NAMPO 2025. PTx Trimble, Green Fit, Weed Seeker ... presisie pas nou perfek in enige boerdery in. https://www.ptxag.com/en.html #AGCO #PTxTrimble #GreenFit #WeedSeeker #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2025
Wil jy weet of die Vantage Weed Seeker 2 op jou plaas gaan werk? Boek hulle nou vir 'n demo! Arno Roux verduidelik ons meer hoe dit werk. www.vantage-ssa.com #VantageSSA #TrimbleAfrica #WeedSeeker #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Aug 2024
So die Weed Seeker 2 van Trimble spaar jou geld met gif. Maar hoe kry jy dit prakties op jou spuit? Dries Presies van Vantage SSA verduidelik. www.vantage-ssa.com #VantageSSA #Trimble #WeedSeeker #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Aug 2024
Spaar meer as 70% van jou gif-rekening saam met Weed Seeker 2 van Trimble. Arno Roux van Vantage SSA verduidelik hoe. www.vantage-ssa.com #VantageSSA #Trimble #WeedSeeker #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jul 2024