Loading results…
Loading results…
Tagged #wrsanaboom
3 results
Ons praat met Ruan Allers van Laeveld Agrochem by Wildlife Ranching South Africa Naboom se inligtingsdag oor die kwaliteit produkte en diens wat hulle in die area verskaf. #laeveldagrochem #wrsanaboom #FarmSpaceOutdoor #OnsPraatBoer
10 Nov 2023
Ons praat met Malan Davey, ondervoorsitter van Wildlife Ranching South Africa, by hul Naboom inligtingsdag oor die nuwe verwikkelinge wat by die organisasie aan die gang is. #wrsa #wrsanaboom #FarmSpaceOutdoor #OnsPraatBoer
10 Nov 2023
Ons praat met Johan Kapp van CHASA - Confederation of Hunting Associations of SA by Wildlife Ranching South Africa Naboom se inligtingsdag oor wat in die jagindustrie gebeur het in 2023, en die bedreigings wat die bedryf in die gesig staar. #WRSAnaboom #CHASA #FarmSpaceOutdoor #OnsPraatBoer
10 Nov 2023