Loading results…
Loading results…
Tagged #xag
89 results
XAG P150 MAX: Is dit die moeite werd om na die nuwe batterye op te gradeer? Hoeveel verskil maak nuwe batterye regtig op die XAG P150 MAX? Ons het dit getoets sodat jy nie hoef te raai nie. In hierdie praktiese veldtoets vergelyk ons: ✅ XAG P150 MAX met ou batterye ✅ XAG P150 MAX met nuwe batterye ✅ Werklike hektare per uur ✅ Werklike tyd in die land ✅ Is die opgradering die geld werd? 📊 Die resultaat? Die P150 MAX met die nuwe batterye was 15% meer produktief, wat beteken: 100 minute vs 115 minute 16.2 ha/uur vs 14 ha/uur Meer werk in minder tyd Minder wagtyd en vroeër klaar spuit As jy wonder of jy jou batterye moet opgradeer, is hierdie video vir jou. 🌐 Meer inligting: https://www.nik.co.za #XAG #XAGP150MAX #AgriculturalDrone #PrecisionAgriculture #DroneSpraying #NIKGroup #AgTech #Boerdery #Landbou #SouthAfricanFarming #dronetechnology #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding – Ou batterye vs nuwe batterye 00:09 Waarom doen ons hierdie toets? 00:31 Waarom opgradeer na die P150 MAX? 00:51 Die groot vraag: Is nuwe batterye die moeite werd? 01:29 Toetsopstelling verduidelik 02:27 Resultate van die veldtoets 02:50 15% produktiwiteitsverbetering 03:15 Tyd- en hektaarvergelyking 03:44 Is die opgradering die moeite werd? 04:27 Wat beteken dit vir nuwe XAG-kopers? 04:52 Afsluiting
20 Jul 2026
Waarom het hierdie boer die XAG P150 MAX gekies? Is die XAG P150 MAX die regte spuitdrone vir jou boerdery? In hierdie video gesels FarmSpace met Alewyn Strydom van Fallards oor hoekom hy ná deeglike navorsing besluit het om in die XAG P150 MAX te belê. Van boordspuitwerk tot gewasspuiting – ontdek hoe een drone twee masjiene kan vervang, tyd bespaar en uitstekende waarde vir geld bied. In hierdie video bespreek ons: ✅ Waarom die XAG P150 MAX? ✅ Waarde vir geld ✅ Spuit van boorde én lande ✅ Druppelpenetrasie in bome ✅ 80L tenkvermoë ✅ Opleiding en uitstekende naverkopediens ✅ Waarom minder trekkerspore beter is vir jou oes Meer inligting oor XAG: 🌐 https://www.nikgroup.co.za/ Kontak NIK vir 'n demonstrasie of meer inligting oor die XAG P150 MAX. #XAG #XAGP150MAX #NIKGroup #Landbou #Spuitdrone #PresisieBoerdery #SlimBoerdery #Boerdery #AgriTech #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding 00:25 Waarom XAG? 01:02 Hoekom 'n drone eerder as twee spuite? 01:37 Boordspuitwerk & penetrasie 02:42 Waarde vir geld 03:30 Waarom die XAG P150 MAX uitstaan 04:43 Opleiding op die plaas 05:06 Gereed vir die nuwe seisoen 05:39 Diens en ondersteuning ná aankoop 06:46 Is die XAG P150 MAX die regte keuse?
16 Jul 2026
Is jy op soek na 'n landboudrone wat maklik is om te gebruik én maklik is om te onderhou? Martin van NIK wys ons presies waarom die XAG P100 Pro 60L so gewild onder boere is. - 60L tenk - Gratis batterye op die huidige spesiale aanbod - Outonome vlug - Eenvoudige herstelwerk met uitruilbare parte - Opleiding op jou plaas - Betroubare naverkoopdiens Kyk die video en ontdek waarom die P100 Pro 'n slim belegging vir enige moderne boerdery is. Kontak NIK vandag of besoek www.nik.co.za. #NIK #XAG #P100Pro #Landbou #LandbouDrone #PrecisionAgriculture #SmartFarming #Boerdery #DroneSpuit #FarmSpace 00:00 Introduction 00:23 Meet Martin from NIK 00:32 The XAG P100 Pro Special Explained 01:13 60L Tank & High-Performance Blades 01:46 Terrain Radar & Camera System 02:52 Spray System & Flow Rate 03:18 Parts Availability & Support 03:37 Easy Repairs & Interchangeable Components 05:07 Why Choose the P100 Pro? 05:37 On-Farm Training & NIK Academy 06:15 Regional Support 06:32 Final Thoughts
08 Jul 2026
Kan 'n bekostigbare Auto Steer regtig die werk doen? As jy al gewonder het of 'n bekostigbare Auto Steer-stelsel die belegging werd is, is hierdie video vir jou. Ons het by Alwyn gaan inloer om sy XAG APC2 Auto Steer in aksie te sien op 'n gewone kunsmisstrooier-trekker. Dit is binne ongeveer 30 minute geïnstalleer, werk saam met sy bestaande XAG Drone RTK-basisstasie, en lewer 1,5–2,5 cm akkuraatheid. As jy reeds 'n XAG-drone gebruik of jou plaas se doeltreffendheid wil verbeter, kan hierdie die ideale volgende stap wees. Plug & Play installasie Werk saam met jou bestaande XAG RTK-basisstasie Lande sinkroniseer outomaties vanaf jou drone-toepassing Maklik genoeg om self te installeer Hoë akkuraatheid sonder die hoë prys 📞 Kontak NIK vandag om meer uit te vind of besoek www.nik.co.za. #XAG #AutoSteer #PrecisionFarming #SmartFarming #Agriculture #FarmTech #GPSGuidance #NIK #SouthAfricanFarming #FertilizerSpreading #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Can an affordable Auto Steer really work? 00:22 Meet the XAG APC2 Auto Steer 00:43 Farmer's first impressions 00:59 Installation explained 01:42 Tablet setup & compatibility 02:09 Using the drone's RTK station 02:32 Drone and Auto Steer integration 02:51 Accuracy in the field 03:21 Easy enough for anyone to use 03:55 Plug & Play controls 04:01 Final verdict 04:42 Contact NIK
02 Jul 2026
Die XAG P150 MAX drone en XAG R200 rover gaan by die FarmSpace Pro Tour Kroonstad wees! Maak seker om jou kaartjies te koop vandag sodat jy nie uit mis nie. nik.co.za #NIK #XAG #P150MAX #R200Rover #FarmSpaceProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Jun 2026
Wil jy swamdooders spuit met die XAG P100 Pro drone? Kelvin Muhl vertel ons meer oor hoe die drone hom finansieel baat. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP100ProDrone #FarmSpace #OnspraatBoer
29 May 2026
Wil jy al jou bespuiting op 'n maklike, vinnige manier doen? Kelvin vertel ons meer oor hoe hy die XAG P100 PRO drone gebruik in sy boerdery. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP100PRO #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 May 2026
NIK is op die voorblad van Forbes. Hoe het hulle die reggekry en hoekom is NIK/XAG daarop? Ivo vertel ons meer. nik.co.za #NIK #XAG #Forbes #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 May 2026
Who is NIK? Ivo tells us more about their vision for the future with their XAG P100 Pro and XAG P150 MAX drones at NAMPO 2026. nik.co.za #NIK #XAG #XAGDrones #FarmSpace #OnspraatBoer
18 May 2026
Wat maak die XAG P150 Max anders as ander drones? Nik vertel ons op Nampo 2026. Die drone het AI ingebou en leer soos dit vlieg, 'n ekstra battery en vele meer. Kom vind uit hier by hulle stalletjie. https://nik.co.za/ #NIK #XAG #P150Max #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2026
Why did Gareth and Jason from AirCrop choose to implement the XAG P150 MAX drone into their set up? nik.co.za #NIK #XAG #AirCrop #XAGP150MAX #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Apr 2026
Kan 'n XAG drone van NIK sitrus spuit? Emile vertel ons meer oor hoe en hoekom die XAG P150 MAX drone baie goed werk vir sitrus. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP150MAX #Drone #Sitrus #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Apr 2026
Kan die XAG P150 MAX drone makadamias penetreer? Emile vertel ons meer oor hoekom die drone die antwoord is om jou makadamias te spuit. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP150MAX #Makadamias #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Apr 2026
Is jy opsoek na n trailer vir jou XAG P150 Max? Hugo vertel ons meer oor hoekom besluit het om n trailer te maak en hoe dit vir jou waarde gaan toevoeg. nik.co.za #XAG #NIK #XAGP150MAX #NIKTrailer #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Apr 2026
Wat is die veranderinge op die XAG P150 MAX drone wat die P100 PRO nie het nie? Hugo vertel ons meer oor hoe hierdie drone waarde tot jou boerdery kan voeg. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP150MAX #XAGP100PRO #FSProTourPaarl #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Mar 2026
Hoe spuit jy lusern met twee XAG P100 Drones in die aand? Drico vertel ons meer oor hoe sy boerdery opgestel is. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP100ProDrone #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Feb 2026
Het jy geweet NIK bring die XAG R200 Rover en die XAG P150 Max drone na die FarmSpace Pro Tour Paarl. Verseker jou kaartjies by www.farmspace-ticket.co.za. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP150Drone #XAGR200Rover #FSProTourPaarl2026 #hoërlandbouskoolboland #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Feb 2026
Waarna moet jy kyk as jy n drone koop? Dit gaan oor hoeveel hektare jy per dag kan doen. Hugo van NIK vertel ons meer oor die XAG drone by Agritechnica 2025. nik.co.za #NIK #XAG #Drone #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Feb 2026
Hoekom is die XAG P150 Max die drone vir jou? Martiné vertel ons meer oor die drone by Baler Challenge 2026. nik.co.za #XAG #NIK #XAGP150Max #BalerChallenge #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Jan 2026
Jou XAG handelaar in die Noord Wes. Ons praat met Jaco Pienaar van Trip J en hy vertel ons meer oor sy ervaring met die XAG P100 Pro drone. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP100ProDrone #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Jan 2026