Loading results…
Loading results…
Tagged #xagp150max
15 results
Kan ’n landboudrone regtig teen steil terrein werk? Ons toets die XAG P150 Max – die “King of the Hills” teen ’n koppie wat heelwat steiler is as wat hy op kamera lyk. Die doel is eenvoudig: kyk hoe die drone homself hanteer wanneer die terrein begin uitdagend raak. As steil lande deel van jou boerdery is, is hierdie beslis iets om te sien. Besoek NIK vir meer inligting: 🌐 www.nik.co.za #NIK #XAG #XAGP150Max #KingOfTheHills #PresisieBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Sept 2026
Steil terrein? Geen probleem vir die King of the Hills nie! Ontmoet die XAG P150 Max en ontdek sy krag en slim tegnologie by NIK | XAG se NAMPO Kaap-stalletjie C7 en vra vir meer inligting oor hul spesiale aanbod of besoek www.nik.co.za. #NIK #XAGP150Max #KingOfTheHills #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Sept 2026
Is die sprong van die XAG P100 Pro na die P150 Max die moeite werd? Ons toets albei "drones" onder dieselfde toestande om te sien watter een die beste produktiwiteit lewer. Die syfers praat vanself! Besoek hul webtuiste vir meer inligting: www.nik.co.za #NIK #XAGP150Max #Presisieboerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Is die opgradering die moeite werd? 00:47 Die groot vraag oor produktiwiteit en batterye 01:29 P150 Max teen P100 Pro 01:45 Die toetsinstellings 02:20 Die verskil in die land 03:17 Die eerste resultate 03:42 Hektaar per uur vergelyk 04:19 Wat die sagtewareverskil beteken 04:35 Is die opgradering die moeite werd? 04:40 Die finale gevolgtrekking
26 Aug 2026
P100 Pro – R244 143.50 en die XAG P150 Max – R313 130.54, Rovan vertel ons wat jy vir die ongelooflike pryse kry. Besoek NIK by KragDag vir meer inligting. Meer XAG videos beskikbaar by: https://www.youtube.com/playlist?list=PL-cMO8dRddDBs4dDOf2QWxOUymmUYC2qd #XAG #LandbouHommeltuie #AgriTech #PresisieLandbou #Boerdery #KragDag #XAGP100Pro #XAGP150Max #farmspace 00:00 – Welkom by Kragdag met XAG Suid-Afrika 00:37 – Hoekom is nóú die regte tyd vir ’n landbouhommel? 01:00 – Opleiding voor die nuwe seisoen 01:16 – XAG P100 Pro & P150 Max 01:39 – Hoekom het jy ’n XAG-hommel op jou plaas nodig? 02:18 – Bespaar op brandstof en bedryfskoste 02:32 – Nuwe 15 kVA dieselkragoplossing 02:58 – XAG P150 Max vs. P100 Pro 03:15 – XAG P150 Max-pakket & prys 03:31 – XAG P100 Pro-pakket & prys 03:49 – Ekstra opsies & pakkette 03:57 – XAG-opleiding op jou plaas 04:23 – Hoe kry jy ’n XAG-hommel op jou plaas? 04:30 – Tegniese ondersteuning deur die seisoen 04:51 – Watter XAG-hommel is reg vir jou plaas?
07 Aug 2026
XAG P150 MAX: Is dit die moeite werd om na die nuwe batterye op te gradeer? Hoeveel verskil maak nuwe batterye regtig op die XAG P150 MAX? Ons het dit getoets sodat jy nie hoef te raai nie. In hierdie praktiese veldtoets vergelyk ons: ✅ XAG P150 MAX met ou batterye ✅ XAG P150 MAX met nuwe batterye ✅ Werklike hektare per uur ✅ Werklike tyd in die land ✅ Is die opgradering die geld werd? 📊 Die resultaat? Die P150 MAX met die nuwe batterye was 15% meer produktief, wat beteken: 100 minute vs 115 minute 16.2 ha/uur vs 14 ha/uur Meer werk in minder tyd Minder wagtyd en vroeër klaar spuit As jy wonder of jy jou batterye moet opgradeer, is hierdie video vir jou. 🌐 Meer inligting: https://www.nik.co.za #XAG #XAGP150MAX #AgriculturalDrone #PrecisionAgriculture #DroneSpraying #NIKGroup #AgTech #Boerdery #Landbou #SouthAfricanFarming #dronetechnology #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding – Ou batterye vs nuwe batterye 00:09 Waarom doen ons hierdie toets? 00:31 Waarom opgradeer na die P150 MAX? 00:51 Die groot vraag: Is nuwe batterye die moeite werd? 01:29 Toetsopstelling verduidelik 02:27 Resultate van die veldtoets 02:50 15% produktiwiteitsverbetering 03:15 Tyd- en hektaarvergelyking 03:44 Is die opgradering die moeite werd? 04:27 Wat beteken dit vir nuwe XAG-kopers? 04:52 Afsluiting
20 Jul 2026
Waarom het hierdie boer die XAG P150 MAX gekies? Is die XAG P150 MAX die regte spuitdrone vir jou boerdery? In hierdie video gesels FarmSpace met Alewyn Strydom van Fallards oor hoekom hy ná deeglike navorsing besluit het om in die XAG P150 MAX te belê. Van boordspuitwerk tot gewasspuiting – ontdek hoe een drone twee masjiene kan vervang, tyd bespaar en uitstekende waarde vir geld bied. In hierdie video bespreek ons: ✅ Waarom die XAG P150 MAX? ✅ Waarde vir geld ✅ Spuit van boorde én lande ✅ Druppelpenetrasie in bome ✅ 80L tenkvermoë ✅ Opleiding en uitstekende naverkopediens ✅ Waarom minder trekkerspore beter is vir jou oes Meer inligting oor XAG: 🌐 https://www.nikgroup.co.za/ Kontak NIK vir 'n demonstrasie of meer inligting oor die XAG P150 MAX. #XAG #XAGP150MAX #NIKGroup #Landbou #Spuitdrone #PresisieBoerdery #SlimBoerdery #Boerdery #AgriTech #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding 00:25 Waarom XAG? 01:02 Hoekom 'n drone eerder as twee spuite? 01:37 Boordspuitwerk & penetrasie 02:42 Waarde vir geld 03:30 Waarom die XAG P150 MAX uitstaan 04:43 Opleiding op die plaas 05:06 Gereed vir die nuwe seisoen 05:39 Diens en ondersteuning ná aankoop 06:46 Is die XAG P150 MAX die regte keuse?
16 Jul 2026
Hoe meet die XAG P150 Max jou lande en hoe werk die strooier applikasie? - Nampo 2026 Martin verduidelik vir ons. Dis eintlik baie eenvoudig. https://nik.co.za/ #NIK #XAGP150Max #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2026
Wat gaan NIK vir julle hê by Nampo 2026? Rovan vertel ons meer oor die XAG drones wat hulle by Nampo gaan demo so wel as die XAG R200 Rover. Maak seker jy maak n draai by hulle stand van die 12de tot die 15de Mei 2026. nik.co.za #NIK #XAGP100Pro #XAGP150MAX #XAGR200Rover #Nampo2026 #FarmSpace #OnspraatBoer
07 May 2026
Why did Gareth and Jason from AirCrop choose to implement the XAG P150 MAX drone into their set up? nik.co.za #NIK #XAG #AirCrop #XAGP150MAX #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Apr 2026
Kan 'n XAG drone van NIK sitrus spuit? Emile vertel ons meer oor hoe en hoekom die XAG P150 MAX drone baie goed werk vir sitrus. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP150MAX #Drone #Sitrus #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Apr 2026
Kan die XAG P150 MAX drone makadamias penetreer? Emile vertel ons meer oor hoekom die drone die antwoord is om jou makadamias te spuit. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP150MAX #Makadamias #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Apr 2026
Is jy opsoek na n trailer vir jou XAG P150 Max? Hugo vertel ons meer oor hoekom besluit het om n trailer te maak en hoe dit vir jou waarde gaan toevoeg. nik.co.za #XAG #NIK #XAGP150MAX #NIKTrailer #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Apr 2026
Wat is die veranderinge op die XAG P150 MAX drone wat die P100 PRO nie het nie? Hugo vertel ons meer oor hoe hierdie drone waarde tot jou boerdery kan voeg. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP150MAX #XAGP100PRO #FSProTourPaarl #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Mar 2026
Hoekom is die XAG P150 Max die drone vir jou? Martiné vertel ons meer oor die drone by Baler Challenge 2026. nik.co.za #XAG #NIK #XAGP150Max #BalerChallenge #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Jan 2026
XAG P150 Max op Agritechnica. Effektiwitiet wen payload. Justin verduidelik hoekom die P150 so effektief is. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP150Max #Agritechnica2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Nov 2025