Loading results…
Loading results…
Tagged #xawilabrahmane
3 results
Regreeks van die Manso Select Brahman veiling in Parys. #MansoSelectVeiling #arcenciel #pascalbrahmane #farmspace #OnsPraatBoer #XaWiLaBrahmane #ratbrahmane
24 Feb 2024
Ons praat met Johan Karsten van Xa-Wi-La Brahmane van Groblershoop in die Noord Kaap, by die Manso Select Brahman veiling oor hulle seleksie proses met die diere. #MansoSelectBrahmanVeiling #XaWiLaBrahmane #BrahmanSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Feb 2024
Manso Select Brahman veiling op 24 Februarie 2024 by Afridome in Parys. Xa Wi La- , Pascal- , RAT- en Arc-En-Ciel Brahmane bring vir 50 vroulike diere en 5 bulle. Maak seker dat jy dit nie misloop nie. Gaan registreer om aanlyn te bie op MEERKAT Online Auctions se webtuiste. #MansoSelectVeiling #BrahmanSA #XaWiLaBrahmane #PascalBrahmane #RATBrahmane #ArcEnCielBrahmane #Farmspace #OnsPraatBoer
17 Feb 2024