Loading results…
Loading results…
Tagged #xourellimousins
13 results
Kompetisie tyd: Hoeveel weeg Xourel Italia van Lareina Limousin? Kom vind uit saam met Limousin Cattle Breeders Southern Africa Page en FarmSpace - NAMPO 2024. Dankie vir Datamars vir die gebruik van hulle skaal. www.limousinsa.co.za #Nampo2024 #XourelLimousins #LareinaLimousin #LimousinCattle #Farmspace #OnsPraatBoer
17 May 2024
Xourel Limousins spog met n fantastiese eerste produksie veiling van net oor die R5.3 miljoen. Derick Le Roux gee sy gevoel oor die Xourel veiling. #XourelLimousins #LimousinsSA #FarmSapce #OnsPraatBoer
24 Feb 2024
Lot number 7 sells for R440 000 at the Xourel Limousins auction 2024. #XourelLimousins #LimousinSA #FarmSpace #WeSpeakFarmer
24 Feb 2024
Lot 25 gaan vir 'n fantastiese R400 000 by die Xourel Limousins veiling 2024. #XourelLimousins #LimousinsSA #FarmSpace #OnsPraatBoer Limousin Cattle Breeders Southern Africa Page
24 Feb 2024
Xourel Limousins auction live from Coligny South Africa. #Xourellimousins #limousincattle #farmspace #onspraatboer #LimousinCattleBreedersSouthernAfricaPage
24 Feb 2024
Steven Matthews vandag se afslaer by die Xourel Limousins veiling gee sy perspektief oor die veiling en die ras. #XourelLimousins #LimousinsSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Feb 2024
Jan de Jong gesels met ons oor die Xourel Limousins stoet se aanbieding. #XourelLimousins #LimousinsSA #FarmSpace #OnsPraatBoer"
24 Feb 2024
Louwrens van Louwcoe Limousines gesels oor die Xourel Limousins veiling 2024. #XourelLimousins #LouwcoeLimousins #LimousinSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Feb 2024
Gert van Davis Limousin gesels met ons oor die Xourel Limousins veiling wat later vanoggend plaasvind. #XourelLimousins #DavisLimousin #LimousinSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Feb 2024
Ons gesels met AJ Du Toit op die vooraand van die @Xourel Limousins Veiling. Ons hoor by hom wat sy mening is oor die Limousin ras en die diere by die veiling. #XourelLimousins #LimousinSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Feb 2024
Chat n bietjie bull by Xourel Limousins op die vooraand van hul produksie veiling. #chatnbietjiebull #xourellimousins #farmspace #OnsPraatBoer
23 Feb 2024
Xourel Limousins bied met trots aan 15 bulle, 50 vroulike stoet diere. Moet nie uitmis op die geleentheid nie! Datum: 24 Februarie 2024 Tyd: 12:00 Plek: Twee Buffels, Lichtenburg Kontak: Derick le Roux 079 602 5376 Aanlyn: Meerkat Online Auctions #XourelLimousins #LimousinsAuction #Farmspace #OnsPraatBoer
19 Feb 2024
Derick vertel waar posisioneer Xourel Limousins hulself in die kommersiële en stoet mark, en die waarde wat hy heg aan verhoudings. Ons praat oor die ras se kruisteling, veral met inheemse rasse en wat jy kan verwag van sy veilings en die Limousin ras in die toekoms. Datum: 24 Februarie 2024 Tyd: 12:00 Plek: Twee Buffels, Lichtenburg #XourelLimousins #LimousinVeiling #Farmspace #OnsPraatBoer
14 Feb 2024