Loading results…
Loading results…
Tagged #zeroturnmower
1 result
Ons kyk van nader na Husqvarna se nuwe battery zero-turn mower en wys hoe die beheer, veiligheidsfunksies, laairuimte en verstelbare snyhoogte werk. Omdat die masjien elektries aangedryf word, het dit nie dieselfde tradisionele belt- en spindelopstelling as ’n gewone zero-turn nie. Dit is ook besonder stil, wat dit geskik maak vir geraassensitiewe areas soos landgoedere, hotelle en gholfbane. Kyk hoe maklik dit is om hom te bestuur — selfs vir iemand wat nog nooit ’n zero-turn gery het nie. 🌐 www.husqvarna.com/za/ #HusqvarnaSA #ZeroTurnMower #BatteryProdukte #NAMPOKaap #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Wat is hierdie nuwe Husqvarna-masjien? 00:31 Battery-aangedrewe zero-turn verduidelik 00:46 Waarvoor is ’n stil zero-turn ideaal? 01:03 Geen gewone stuurwiel nie 01:32 Operateursgerief en sitplekverstelling 01:42 Hoe die zero-turn handvatsels werk 02:17 Vorentoe, agtertoe en draai 02:52 Hoe die masjien vinnig tot stilstand kom 03:11 Ekstra laairuimte agterop 03:39 Hoeveel gewig kan agterop gelaai word? 03:44 Hoe ver kan jy op ’n lading sny? 04:05 Batteryveiligheidsfunksie wanneer krag laag raak 04:18 Hoe en waar die mower gelaai word 04:58 Geen tradisionele belde en spindels nie 05:42 Tyd vir ’n praktiese toetsrit 06:03 Hoe om die zero-turn aan te skakel 06:26 Eerste rit vorentoe en agtertoe 06:58 Hoe stil is die mower? 07:17 Veiligheidsstop in ’n noodgeval 08:30 Hoe om die snylemme aan te skakel 08:49 Veiligheidskakelaar vir die lemme 09:23 Hoe om die snyhoogte te verstel 10:04 Tot 12 snyhoogte-verstellings 11:12 Hoe om die mower af te skakel 11:29 Vir wie is hierdie zero-turn bedoel?
17 Sept 2026