Hoe om jou eie beton-beeswagter te giet | Rietkuil Beeswagter
Hoe om jou eie beton-beeswagter te giet | Rietkuil Beeswagter Wil jy jou eie beton-beeswagter met die Rietkuil Beeswagter-gietvorm maak? In hierdie praktiese stap-vir-stap-video wys Johnnie Lourens hoe die gietvorm voorberei word, hoe die staalversterking geplaas word en hoe die beton gemeng en gegiet word. Hy verduidelik ook waarom die mengsel nie te nat moet wees nie, hoe vibrasie help en hoe lank die beton moet set en nat gehou word. Besoek https://rietkuilbeeswagter.co.za/#kontak-ons of kontak Johnnie direk by 082 825 7174. 00:00 Inleiding 00:23 Die gietvorm en stutte 00:43 Berei die gietvorm voor 01:01 Die regte betonmengsel 01:52 Plaas die staalversterking 02:23 Begin beton gooi 02:30 Konsistensie en vibrasie 03:26 Uithaal en laat set 03:34 Hou die beton nat

Comments
No comments yet. Be the first!