7 items
VideoHoeveel kos dit jou as jou kunsmisstrooier ’n paar kg/ha verkeerd strooi? | Valtrac
Drico Groenewald verduidelik waarom hy ná ongeveer 20 jaar na ’n BOGBALLE-presisiestrooier oorgeskakel het. Hy vertel ook meer oor die kalibrasie-app, outomatiese kompensasie, strooipresisie en hoe hy ongeveer 400 ha met verskillende kunsmisstowwe gestrooi het. Met ’n werkbreedte van tot 27m en kapasiteit van meer as 40 ha per uur onder ’n pivot, gaan dit nie net oor akkuraatheid nie — maar ook oor tyd, koste en die regte toediening. 🌐 www.valtrac.co.za #ValtracSA #BOGBALLE #Kunsmisstrooier #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Hoekom presiese kunsmistoediening al belangriker raak 00:23 Waarom Drico sy ou strooiers vervang het 00:48 Die probleem met te veel of te min kunsmis 01:48 Hoe presisie die somme laat klop 02:16 Waarom hy BOGBALLE gekies het 03:11 Tegnologie wat outomaties kompenseer 04:35 Hoe die BOGBALLE-app met kalibrasie help 06:05 Resultate ná ongeveer 400 ha 06:20 Hoe akkuraat was die kunsmistoediening? 07:17 27m strooibreedte en meer as 40 ha/uur 07:54 Kry kunsmis uit voor die reën kom 08:46 Sou hy die strooier vroeër gekoop het? 09:21 Presisie teen ’n praktiese prys
20 Sept 2026
VideoKunsmis is duur! Peder vertel hoekom jy na Bogballe se presisie-kunsmisstrooiers moet kyk.
Kunsmis is duur! So wat moet jy doen? Dit probeer presies neersit. Bogballe is al 91 jaar in die "game" en doen net kunsmisstrooiers. Peder Steen Christiansen vertel ons meer oor hulle nuwe presisie-kunsmisstrooier hier by Agritechnica 2025. www.valtrac.co.za #Valtrac #Bogballe #PresisieKunsmisstrooier #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Nov 2025
VideoArlington Staalwerke, Bogballe en Bednar hier by Arlington Boeredag 2024.
Arlington Staalwerke, Bogballe en Bednar by Arlington Boeredag 2024. www.arlingtonboeredag.co.za #ArlingtonBoeredag2024 #ArlingtonStaalwerke #Bogballe #ValtracSA #Bednar #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jul 2024
VideoHoekom is Bogballe die kunsmis strooier wat jy moet kry? Johan Coetzer van Valtrac vertel meer.
Hoekom is Bogballe die kunsmis strooier wat jy moet kry? Johan Coetzer vertel ons meer oor hierdie implement wat Valtrac het. www.valtrac.co.za #Valtrac #Bogballe #VivoBoerebemarkingsdag2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Jan 2024
VideoBogballe en Bredal by AGRITECHNICA 2023.
Bogballe en Bredal by AGRITECHNICA 2023. As jy enigiets wil strooi of versprei, kyk hier. Carsten verduidelik vir ons hoekom hulle dit in Suid-Afrika in bring en Oom Wynn van Valtrac South Africa gee ons 'n oorsig oor die strooiers. www.valtrac.co.za #AgriTechnica2023 #valtracsa #Bogballe #Bredal #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Nov 2023
VideoBogballe 4.5 ton Presisie Kunsmisstrooier. Niel verduidelik sy ervaring.
Bogballe 4.5 ton Presisie Kunsmisstrooier op 'n 3-punt. Niel verduidelik hoekom hy Bogballe in sy pakkie ingesluit het. www.valtrac.co.za #Bogballe #Valtrac #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Feb 2023
VideoKom kyk Bogballe se presisie kunsmisstrooiers by Valtrac South Africa by Nampo 2022.
Kom kyk Bogballe se presisie kunsmisstrooiers by Valtrac South Africa by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/3yEN36z #Valtrac #Bogballe #NAMPO2022 #FarmSpace
17 May 2022