Hoeveel kos dit jou as jou kunsmisstrooier ’n paar kg/ha verkeerd strooi? | Valtrac
Drico Groenewald verduidelik waarom hy ná ongeveer 20 jaar na ’n BOGBALLE-presisiestrooier oorgeskakel het. Hy vertel ook meer oor die kalibrasie-app, outomatiese kompensasie, strooipresisie en hoe hy ongeveer 400 ha met verskillende kunsmisstowwe gestrooi het. Met ’n werkbreedte van tot 27m en kapasiteit van meer as 40 ha per uur onder ’n pivot, gaan dit nie net oor akkuraatheid nie — maar ook oor tyd, koste en die regte toediening. 🌐 www.valtrac.co.za #ValtracSA #BOGBALLE #Kunsmisstrooier #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Hoekom presiese kunsmistoediening al belangriker raak 00:23 Waarom Drico sy ou strooiers vervang het 00:48 Die probleem met te veel of te min kunsmis 01:48 Hoe presisie die somme laat klop 02:16 Waarom hy BOGBALLE gekies het 03:11 Tegnologie wat outomaties kompenseer 04:35 Hoe die BOGBALLE-app met kalibrasie help 06:05 Resultate ná ongeveer 400 ha 06:20 Hoe akkuraat was die kunsmistoediening? 07:17 27m strooibreedte en meer as 40 ha/uur 07:54 Kry kunsmis uit voor die reën kom 08:46 Sou hy die strooier vroeër gekoop het? 09:21 Presisie teen ’n praktiese prys












Comments
No comments yet. Be the first!