112 items
ProductBH154
22 Aug 2026
ProductBH194
22 Aug 2026
ProductS374
22 Aug 2026
ProductT195 Active
22 Aug 2026
ProductT195 HiTech
22 Aug 2026
ProductT195 Versu
22 Aug 2026
VideoKan harde werk gedoen word? Gaan ek onderdele kry? Wie staan agter my wanneer druk begin? Valtrac
By Valtrac koop jy nie net ’n trekker of implement nie—jy kry kwaliteit toerusting, kundige advies en betroubare diens wat jou boerdery aan die gang hou. Kontak hulle en vind die regte toerusting vir jou volgende seisoen! 🌐 www.valtrac.co.za #ValtracSA #VALTRA #Trekkers #Implemente #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Aug 2026
VideoMeer as net 'n trekker... Valtrac is die oplossing vir jou hele boerdery.
Devin Dedwith van Valtrac vertel hoe hulle boere ondersteun met veel meer as net trekkers. Van VALTRA premium trekkers en CVT-transmissies tot geïntegreerde presisieboerdery, reverse-drive tegnologie, ploeë en implemente — Valtrac fokus daarop om oplossings te bied wat produktiwiteit verbeter en probleme op die plaas oplos. Daar word bespreek: • Valtrac se oplossingsgerigte benadering • Valtra Q-reeks trekkers • Reverse-drive tegnologie • Presisieboerdery • Hidrouliese vermoëns • Brandstofdoeltreffendheid • Ploeë en ander implemente 🌐 www.valtrac.co.za #ValtracSA #VALTRA #Trekkers #FSProTourKroonstad2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Welkom by Valtrac 00:30 Valtrac se oplossings vir boere 00:52 Spesiale 3 jaar / 3 000 uur waarborg 01:37 Valtra Q-reeks trekker 02:27 Hoekom 'n ploeg weer belangrik is 03:28 Geïntegreerde presisieboerdery 03:53 "Reverse-drive" trekker verduidelik 04:11 Major snyer en praktyktoepassings 05:05 Hoe werk 'n "reverse-drive" trekker? 05:49 Valtrac se volledige implementreeks 06:26 Die ideale trekker vir verskeie take 06:56 Afsluiting
20 Jul 2026
VideoWat gebeur wanneer krag en beheer saamwerk?
Wat gebeur wanneer krag en beheer saamwerk? Valtrac is by FS Pro Tour Kroonstad met toerusting wat gebou is vir harde werk. Kom kyk hoe hul trekkers en implemente môre tydens die demonstrasies presteer. Kry jou kaartjie vandag by: https://farmspace-ticket.co.za/ Vir meer inligting gaan na: https://valtrac.co.za/ #Valtrac #FSProTour #Kroonstad #VertikaleIntegrasie #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Jul 2026
VideoIs jy op soek na toerusting wat jou boerdery na die volgende vlak kan vat? Kom kyk wat Valtrac bied.
Valtrac bring wêreldklas Valtra-trekkers en 'n wye reeks landbou-implemente na die FS Pro Tour Vrystaat, 15 Julie 2026, in Kroonstad toe. Dit is jou kans om hul toerusting van nader te bekyk en meer te hoor oor wat hulle bied. www.valtrac.co.za Kry jou kaartjies by: https://farmspace-ticket.co.za/ #ValtracSA #VALTRA #FSProTourKroonstad2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Jul 2026
VideoWil jy tussen jou rye plant? Valtrac het 'n APV planter wat van toepassing is op dekgewasse.
Wil jy tussen jou rye plant? Valtrac het 'n APV planter wat van toepassing is op dekgewasse. - Nampo 2026. Oom Wynn gee ons 'n oorsig van die planter en verduidelik hoekom hy die planter gebou het. www.valtrac.co.za #ValtracSA #APVPlanter #Dekgewasse #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2026
VideoHoe lyk die toekoms van meganisasie? Doen meer met dieselfde trekker! Stop by Valtrac op NAMPO 2026.
Hoe lyk die toekoms van meganisasie? Jy gaan meer moet doen met dieselfde trekker! Devin Dedwith van Valtrac vat ons deur die reeks Valtra trekkers wat hier by NAMPO 2026 staan. www.valtrac.co.za #ValtracSA #VALTRA #Trekkers #NAMPO2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2026
VideoAs jy weer moet boontjies of grondbone oes, kom kyk na die Colombo stropers by Valtrac SA op Nampo.
As jy weer moet boontjies of grondbone oes, kom kyk na die Colombo stropers by Valtrac SA op Nampo 2026. Hierdie masjiene kan jou oes soveel vinniger uit die grond uit kry. https://valtrac.co.za/ #ValtracSA #Colombo #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2026
VideoValtrac South Africa se 3 pragtige wit trekkers staan en pronk hier op NAMPO 2026.
Valtrac South Africa se 3 pragtige wit trekkers staan en pronk hier op NAMPO 2026. Devin vertel ons meer oor die reekse wat hulle hier het en waar die trekkers in jou boerdery inpas. www.valtrac.co.za #ValtracSA #Valtra #Trekkers #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2026
ReelAs jy nie 'n plan het nie, het Valtrac vir jou 'n plan. Kom kuier by hulle op Nampo 2026.
As jy nie 'n plan het nie, het Valtrac vir jou 'n plan. Kom kuier by hulle op Nampo 2026. Hier is 'n groot verskeidenheid landbou toerusting wat jou kan help om makliker te boer. https://valtrac.co.za/ #Valtrac #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 May 2026
VideoMorné Muller van Mahindra Tractors vertel hoekom Valtrac die perfekte handelaar is.
Morné Muller van Mahindra Tractors vertel hoekom Valtrac die perfekte handelaar is. Ons gesels met Morné Muller van Mahindra Tractors oor hoekom Valtrac die perfekte handelaar is en wat dit beteken vir die boere vorentoe. Daarna vertel Wynn Dedwith van Valtrac alles oor die Mahindra 6075 trekker en die waarde wat dit bring vir jou plaas! www.mahindrafarmequipment.co.za #MahindraTractors #Valtrac #Parys #Vrystaat #Balers #Trekkers #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Feb 2026
VideoHoekom moet jy na die Kuhn VB 3160 baler kyk? Devin vertel meer by Baler Challenge 2026.
Hoekom is die Kuhn VB 3160 baler die een waarna jy moet kyk? Devin Dedwith van Valtrac vertel ons meer op hulle "home ground" by die FarmSpace Baler Challenge 2026. www.valtrac.co.za #FSBalerChallenge2026 #Valtrac #Kuhn #VB3160 #VariableChamber #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Jan 2026
VideoWat bied die Kuhn FB 3130 "fixed chamber" baler vir jou? Devin vertel meer by Baler Challenge 2026.
Wat bied die Kuhn 3130 "fixed chamber" baler vir jou? Devin Dedwith van Valtrac vertel ons meer by die FarmSpace Baler Challenge 2026 hoekom jy hierdie baler moet oorweeg. www.valtrac.co.za #FSBalerChallenge2026 #Valtrac #Kuhn #FB3130 #FixedChamber #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Jan 2026
VideoWat soek so 'n groot VALTRA op 'n beesboer se plaas? Jaco vertel meer.
Wat soek so 'n groot VALTRA op 'n beesboer se plaas? Jaco van der Walt vertel ons meer hoekom die S374 trekker, hoe dit hom behandel het en/of dit iets is waarna jy kan kyk. www.valtrac.co.za #ValtracSA #VALTRA #Tractors #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jan 2026
Video"STOP SCROLLING!" Die Baler Challenge is op ‘n ander vlak!
"STOP SCROLLING!" Die Baler Challenge is op ‘n ander vlak! Met innovasie, vaardigheid en samewerking op een plek. ‘n Dag gevul met aksie, presisie en uitsonderlike oomblikke. Die Baler Challenge is ‘n "EXPERIENCE" wat jy NIE wil mis NIE! https://balerchallenge.co.za #FSBalerChallenge2026 #ValtracSouthAfrica #CaseSouthAfrica #Rovic #JBH #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jan 2026
