Loading results…
Loading results…
Tagged #9five
5 results
Minder kunsmis, maar méér ton per hektaar? Hans vertel hoe hy 9Five se organiese korrels begin gebruik het en sy koringopbrengs verbeter het — terwyl hy ook sy bemesting gesny het. Vir meer inligting besoek: https://linktr.ee/9five_ins Of kontak Tinus by 084 206 2167. #GrondGesondheid #LandbouInnovasie #9Five #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Wat is die 95-produk? 00:14 Hans se boerdery in die Brits-area 01:23 Hans begin met die 95-produk 02:09 Hoe is die produk in die praktyk gebruik? 02:46 Koringopbrengs verbeter van 5.8 na 6.2 ton/ha 03:38 Hoe word die produk toegedien? 04:13 Die impak op grondlewe en plantgesondheid 05:14 Hans se plan vir die volgende seisoene 05:45 Erdwurms en mikroörganismes in die grond 06:09 Van grondbrand na beter grondbestuur 06:41 Hoe om meer oor die produk uit te vind 07:03 FarmSpace – tot volgende keer
20 Aug 2026
Het jy genoeg lewe in jou grond? Tinus van Wyk van 9Five verduidelik hoe hul organiese korrel help om grondgesondheid te verbeter, mikrobiese aktiwiteit te bevorder en 'n sterker, meer volhoubare grond-ekosisteem te bou asook hoekom gesonde grond die basis van suksesvolle boerdery is. Vir meer inligting besoek: https://linktr.ee/9five_ins Of kontak Tinus by 084 206 2167. #GrondGesondheid #LandbouInnovasie #9Five #OnsPraatBoer #FarmSpace
05 Jun 2026
Soek jy erdwurms in jou grond? Tinus van Wyk van 9Five vertel hoe hul korrel jou grondgesondheid na die volgende vlak vat – en jou help om ’n sterker, lewende ekosisteem in jou grond te bou. Vir meer inligitng besoek hulle by https://linktr.ee/9five_ins of kontak vir Tinus by 084 206 2167 Lees meer hier: https://farmspace.co.za/articles/9five-restoring-soil-rebuilding-the-future-of-farming/ #GrondGesondheid #LandbouInnovasie #9Five #OnsPraatBoer #FarmSpace
10 Apr 2026
Hoe pas Jarnsmior se masjinerie by die besigheid 9Five in? Jurie Wahl vertel ons meer oor hoe hy hulle trommelsiwwe in sy boerdery gebruik en die gerief wat dit vir hom skep. www.jarnsmior.co.za #Jarnsmior #Kompos #9Five #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Mar 2026
Jan-Daniel van Jarnsmior en Clifford van 9Five Integrated Nutrient Systems by NAMPO 2024. Die manne gesels oor die promosies wat hulle aanbied en die kwaliteit produkte wat hulle bied. www.jarnsmior.co.za / www.9Five.co.za #Nampo2024 #Jarnsmior #9Five #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 May 2024