Minder kunsmis, maar méér ton per hektaar?
Minder kunsmis, maar méér ton per hektaar? Hans vertel hoe hy 9Five se organiese korrels begin gebruik het en sy koringopbrengs verbeter het — terwyl hy ook sy bemesting gesny het. Vir meer inligting besoek: https://linktr.ee/9five_ins Of kontak Tinus by 084 206 2167. #GrondGesondheid #LandbouInnovasie #9Five #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Wat is die 95-produk? 00:14 Hans se boerdery in die Brits-area 01:23 Hans begin met die 95-produk 02:09 Hoe is die produk in die praktyk gebruik? 02:46 Koringopbrengs verbeter van 5.8 na 6.2 ton/ha 03:38 Hoe word die produk toegedien? 04:13 Die impak op grondlewe en plantgesondheid 05:14 Hans se plan vir die volgende seisoene 05:45 Erdwurms en mikroörganismes in die grond 06:09 Van grondbrand na beter grondbestuur 06:41 Hoe om meer oor die produk uit te vind 07:03 FarmSpace – tot volgende keer












Comments
No comments yet. Be the first!