Loading results…
Loading results…
Tagged #agrihx2027
3 results
Klein saadjie, GROOT kompetisie! Wil jy saamplant vir AgriHX se Goliat van Gat-pampoenkompetisie? Skole kry gratis saad en hulp met die kweekproses. Bring die hele gesin en kom kyk hoe groot hulle gegroei het! 📅 4–6 Maart 2027 | The Ranch Resort, Polokwane 🎟️ Kaartjies sal by die hek beskikbaar wees. Stel jou skool belang? Kontak Izelle: 082 815 1639 of besoek www.agrihx.co.za. #AgriHX2027 #GoliatVanGat #Reusepampoene #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Oefen vir die grootste pampoene 00:15 Hoe werk die kompetisie? 00:36 Watter saad moet jy gebruik? 00:55 Gratis saad en hulp vir skole 01:14 Skole wat reeds betrokke is 01:30 Hoe om betrokke te raak
12 Oct 2026
Wil jy net só vroeg wees soos ek om jou plek te verseker? AgriHX 2027 bied uitstalruimte binne, buite én op die vliegveld. Bespreek betyds en wees deel van dié landboubelewenis van 4–6 Maart 2027 by The Ranch Resort, Polokwane. Besoek hul webtuiste vir meer inligting: www.agrihx.co.za 📧 [email protected] 📞 Danie: 082 490 0263 | Izelle: 082 815 1639 #AgriHX2027 #LandbouEkspo #Uitstallers #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Is daar nog plek by AgriHX? 00:12 Hoe om jou stalletjie te bespreek 00:21 Uitstalruimtes beskikbaar 00:39 Meer as genoeg plek 00:49 Aansoek en bespreking 01:04 ’n Bietjie vroeg, maar baie opgewonde
08 Sept 2026
Here’s a look back at the previous AgrihX and a taste of what’s still to come! Expect impressive machinery, exciting exhibits, great food, an incredible atmosphere, and so much more from 4–6 March 2027 at The Ranch Resort in Polokwane. Mark it in your calendar now! #AgrihX2027 #AgriculturalExpo #Polokwane #FarmSpace #WeSpeakFarmer 00:00 AgrihX highlights 00:48 Impressive machinery and a great atmosphere 01:00 More action and exhibitions 01:43 An opportunity for the agricultural community 02:08 See you at AgrihX 2027 02:23 Final highlights
03 Aug 2026