1:57
F
FarmspaceKlein saadjie, GROOT kompetisie!
Klein saadjie, GROOT kompetisie! Wil jy saamplant vir AgriHX se Goliat van Gat-pampoenkompetisie? Skole kry gratis saad en hulp met die kweekproses. Bring die hele gesin en kom kyk hoe groot hulle gegroei het! 📅 4–6 Maart 2027 | The Ranch Resort, Polokwane 🎟️ Kaartjies sal by die hek beskikbaar wees. Stel jou skool belang? Kontak Izelle: 082 815 1639 of besoek www.agrihx.co.za. #AgriHX2027 #GoliatVanGat #Reusepampoene #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Oefen vir die grootste pampoene 00:15 Hoe werk die kompetisie? 00:36 Watter saad moet jy gebruik? 00:55 Gratis saad en hulp vir skole 01:14 Skole wat reeds betrokke is 01:30 Hoe om betrokke te raak












Comments
No comments yet. Be the first!