Loading results…
Loading results…
Tagged #agtech
6 results
XAG P150 MAX: Is dit die moeite werd om na die nuwe batterye op te gradeer? Hoeveel verskil maak nuwe batterye regtig op die XAG P150 MAX? Ons het dit getoets sodat jy nie hoef te raai nie. In hierdie praktiese veldtoets vergelyk ons: ✅ XAG P150 MAX met ou batterye ✅ XAG P150 MAX met nuwe batterye ✅ Werklike hektare per uur ✅ Werklike tyd in die land ✅ Is die opgradering die geld werd? 📊 Die resultaat? Die P150 MAX met die nuwe batterye was 15% meer produktief, wat beteken: 100 minute vs 115 minute 16.2 ha/uur vs 14 ha/uur Meer werk in minder tyd Minder wagtyd en vroeër klaar spuit As jy wonder of jy jou batterye moet opgradeer, is hierdie video vir jou. 🌐 Meer inligting: https://www.nik.co.za #XAG #XAGP150MAX #AgriculturalDrone #PrecisionAgriculture #DroneSpraying #NIKGroup #AgTech #Boerdery #Landbou #SouthAfricanFarming #dronetechnology #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding – Ou batterye vs nuwe batterye 00:09 Waarom doen ons hierdie toets? 00:31 Waarom opgradeer na die P150 MAX? 00:51 Die groot vraag: Is nuwe batterye die moeite werd? 01:29 Toetsopstelling verduidelik 02:27 Resultate van die veldtoets 02:50 15% produktiwiteitsverbetering 03:15 Tyd- en hektaarvergelyking 03:44 Is die opgradering die moeite werd? 04:27 Wat beteken dit vir nuwe XAG-kopers? 04:52 Afsluiting
20 Jul 2026
Kan 'n landboudrone die manier hoe jy boer verander? NWK bring hul landboudrones na FS Pro Tour Kroonstad vir 'n demonstrasie. Kom sien hoe hierdie tegnologie gebruik word om werk vinniger, meer doeltreffend en meer akkuraat af te handel. Gaan na https://farmspace-ticket.co.za/ om jou kaartjie te kry. Vir meer inligting gaan na: https://www.nwk.co.za/ #NWK #Agtech@NWK #FSProTour #Kroonstad #VertikaleIntegrasie #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Jul 2026
Hoe lyk AgTech@NWK se nuwe tegnologiesentrum? 'n Volle toegeruste werkswinkel, tegniese ondersteuning en 'n klein huisie vol parte. Wat meer wil jy hê?! https://agtech.nwk.co.za/ Kom maak n draai en sien self wat moontlik is. #Agtech@NWK #PresisieBoerdery #BoerderyInnovasie #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 May 2026
Is jy reg om jou boerdery slimmer te maak met presisie-tegnologie? 4 Mei maak Agtech@NWK hulle deure oop vir die nuwe tegnologiesentrum en jy wil dit nie mis nie! Ontdek alles oor presisie-tegnologie en hoe dit jou boerdery meer doeltreffend kan maak. Van slim oplossings tot praktiese toepassing in die veld. https://agtech.nwk.co.za/ Kom maak n draai. Kom sien wat moontlik is. #Agtech@NWK #PresisieBoerdery #BoerderyInnovasie #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Apr 2026
Is jou grond oorgroei en kort jy 'n oplossing? Okkie AgTech NWK vertel ons meer oor die korrels wat die AgriHawk drone spuit om die bome dood te maak sonder om die gras te raak. #AgriHawkDrone #AgTech #AgriHawk #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2024
Double Up Drone Trailer van AgTech@NWK Limited by die Stroper Resies 2024. Okkie vertel meer. Nic Trailers hou dit ook aan: www.nictrailers.co.za Moontlik gemaak deur Engen SA. www.agtech.nwk.co.za | lbd@nwk.co.za #StroperResies2024 #GrootpanStudiegroep #AgTech #NWK #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Jun 2024