3:33
F
FarmspaceKan 'n landboudrone die manier hoe jy boer verander?
Kan 'n landboudrone die manier hoe jy boer verander? NWK bring hul landboudrones na FS Pro Tour Kroonstad vir 'n demonstrasie. Kom sien hoe hierdie tegnologie gebruik word om werk vinniger, meer doeltreffend en meer akkuraat af te handel. Gaan na https://farmspace-ticket.co.za/ om jou kaartjie te kry. Vir meer inligting gaan na: https://www.nwk.co.za/ #NWK #Agtech@NWK #FSProTour #Kroonstad #VertikaleIntegrasie #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!