Loading results…
Loading results…
Tagged #amersfoortdemodag
8 results
Op soek na ’n Feeler vir jou boerdery? Ons gesels met Willie Britz van Saailand Agri by die Amersfoort Demodag oor die Feeler-reeks wat hulle beskikbaar het. Hy vertel meer oor die verskillende opsies, wat Feeler produsente kan bied en die finansiering wat ook beskikbaar is. Wil jy meer weet? Kontak vir Willie by 082 807 9275. #SaailandAgri #AmersfoortDemodag #Feeler #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Aug 2026
Wat doen JWL Landbou en hoe is hulle betrokke by die Amersfoort Demodag? Werner vertel meer oor wat JWL Landbou doen, die oplossings en ondersteuning wat hulle aan produsente bied en hoe hulle by die Amersfoort Demodag betrokke is. Besoek hulle webtuiste by: https://jwlstanderton.co.za #JWLLandbou #AmersfoortDemodag #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Aug 2026
Waarom is boeredae so belangrik vir die landboubedryf? Ons gesels met JJ van Syngenta by die Amersfoort Demodag oor waarom boeredae vir Syngenta so belangrik is en die waarde daarvan om direk met produsente in gesprek te tree. Vir meer oor Syngenta gaan na: https://www.syngenta.co.za #Syngenta #AmersfoortDemodag #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Aug 2026
Amersfoort Demodag by Plaas Springfontein! Kom kyk na die nuutste demonstrasies, ontmoet die span en geniet 'n dag vol landbou-aksie. Regstreekse vermaak deur Moonshine! Kom geniet uitstekende musiek en 'n lekker atmosfeer. Bonus! Jy staan die kans om 'n vakansie vir 4 mense na Marloth Park te wen! #AmersfoortDemodag #PlaasSpringfontein #Landbou #DemoDag #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Aug 2026
Is jy reg vir Amersfoort Demodag? Van demonstrasies tot die nuutste landboutegnologie, daar is iets vir elke boer om te sien. Moenie hierdie dag misloop nie! 📅 12 Augustus 2026 📍 Plaas Springfontein, Amersfoort Vir meer inligting, besoek: https://amersfoortboeredag.co.za #AmersfoortDemodag #Demodag #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Jul 2026
Santa Gertrudis is nie net 'n mooi ras nie ma soveel meer! Pieter Jacobs van PerfekJa Santa Stoet vertel ons hoekom hy so lief is vir die Santa Gertrudis-ras. #SantaGertrudis #PerfekJaStoet #AmersfoortDemoDag #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Oct 2025
Het jy mis wat gestrooi moet word? Andre van Poelbros vertel ons by Amersfoort Demodag hoe hulle jou kan help met koop en huur opsies. Vir meer inligting besoek - www.poelbroshandel.com #Poelbros #AmersfoortDemodag #MisStrooier #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Aug 2025
Amersfoort Demodag is om die draai! 16 Augustus 2023 | 10:30 | Plaas Springfontein Die groot manne gaan daar wees. Demonstrasies van verskeie trekkers en implemente. Bly agter en kuier lekker saam na die tyd met Moonshine Band. Kontak Corné - 083 357 2455 #AmersfoortDemodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Aug 2023