4:16
F
FarmspaceWaarom is boeredae so belangrik vir die landboubedryf?
Waarom is boeredae so belangrik vir die landboubedryf? Ons gesels met JJ van Syngenta by die Amersfoort Demodag oor waarom boeredae vir Syngenta so belangrik is en die waarde daarvan om direk met produsente in gesprek te tree. Vir meer oor Syngenta gaan na: https://www.syngenta.co.za #Syngenta #AmersfoortDemodag #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!