Loading results…
Loading results…
Tagged #beeste
13 results
Ons almal weet die jeug is ons toekoms! Izelle vertel ons van die jeug program wat by AgriHX aangebied gaan word by The Ranch Resort, hoe hulle te werk gaan om meer as 500 studente betrokke te kry en hoekom sy so groot passie het vir die jeug. Vir meer inligting besoek agrihx.co.za. #AgriHX2026 #JeugProgram #Beeste #Plante #Equipment #GoliatVanGat #TheRanchResort #TLULimpopo #AgriLimpopo #RPOLimpopo #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Oct 2025
Wat maak die Beefmaster SA beesras so uniek? Ons hoor op Nampo 2025. Hierdie is 'n 'all-rounder' bees wat malik aanpas. Christiaan vertel ons meer oor die ras. https://beefmastersa.co.za/ #BeefmasterSA #Beeste #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2025
Die oudste suiwer beesras in die wêreld. Christiaan vertel ons waar die Chianina ontstaan het, en dan ook van die eerste Chianina kloon kalf wat gebore is. https://chianinasa.org/ #chianina #beeste #valboeredag2024 #farmspace ##onspraatboer
07 Oct 2024
Senepol Nasionale Veiling 2024. Regreeks vanaf Sirkel C, Excelsior. #SenepolCattleBreedersSocietyOfSouthAfrica #SenepolVeiling #Beeste #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Aug 2024
Ian Grobbelaar van Vleissentraal vertel ons hoekom die Senepol vir hom so spesiale ras is en hoekom jy nie vanjaar se Senepol Nasional Veiling moet misloop nie. Onthou jy kan aanlyn bie met SwiftVee: www.swiftvee.com Senepol Cattle Breeders's Society of South Africa #SenepolVeiling #Beeste #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Aug 2024
Ons gesels met Bertie Pienaar van Eben Senepol die oggend van die Senepol Nasionale Veiling oor hoekom hy oorgeskuif het na die Senepol toe en hoekom hy die ras vir enige kommersiële boer kan aanbeveel. Onthou jy kan aanlyn bie met SwiftVee: www.swiftvee.com Senepol Cattle Breeders's Society of South Africa #SenepolVeiling #Beeste #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Aug 2024
Boetie Hatting, president van die Senepol Cattle Breeders's Society of South Africa, vertel ons hoekom vanjaar se Senepol Nasionale Veiling so spesiaal is en hoekom jy vir jou verseker môre 'n dier moet kom haal by Sirkel C. #SenepolCattleBreedersSociety #SenepolVeiling #Beeste #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Aug 2024
Ons gesels met Chris Sheard van Blackpool Senepol die dag voor die Senepol Nasionale Veiling by Sirkel C oor die eienskappe van die ras wat vir hom uitstaan en hoekom die ras 'n aanwins sal wees vir enige kommersiële boer. #SenepolCattleBreedersSocietyofSouthAfrica #BlackpoolSenepol #Beeste #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Aug 2024
Gideon vertel ons oor die bulle wat op die Mpumalanga Gauteng Beefmaster Klub se 2de Produksie Veiling op aanbieding gaan wees en hoekom jy verseker vir jou 'n bul by die veiling moet kom haal. Onthou jy kan aanlyn bie met Meerkat Online Auctions: www.meerkatonline.co.za Plek: The Bull Ring, Davel Datum: 11 September 2024 #BeefmasterKlub #Beeste #BeefmasterSA #FarmSpace #OnsPraatBoer "
22 Aug 2024
Waarop fokus Jumardi Santas as dit kom by die seleksie van hulle vroulike diere? Juan vertel ons meer voor hulle 2de Produksie Veiling op 5 September 2024. Lees die volledige artikel hier: https://farmspace.co.za/articles/jumardi-santa-stoet-tweede-produksieveiling-op-5-september-2024/ #JumardiSantas #SantaGertrudisSA #Beeste #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Aug 2024
Boetie Hattingh, president van die Senepol Cattle Breeders's Society of South Africa, by NAMPO 2024. Hy gesels oor die oorsprong van die ras en die positiewe eienskappe wat die ras laat blom. www.senepolsa.co.za #Nampo2024 #SenepolSA #Beeste #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 May 2024
Ons praat met Gert, visepresident van die Simmentaler SA genootskap, oor die diere wat hulle by NAMPO 2024 het en hoekom hy die ras gekies het om mee te boer. www.simmentaler.org #Nampo2024 #SimmentalerSA #Beeste #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2024
Santa Gertrudis SA Nasionale Skou, Junior Vroulike Kampioenskap regstreeks vanaf Bloem Show 2024 #BloemShow2024 #SantaGertrudis #Beeste #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 May 2024