F
FarmspaceWil jy beter weet waar jou beeste beweeg?
Waar loop jou beeste nou weer rond? 👀🐄 Met Bloutand Cattle Tracking kan jy beter sien hoe jou kudde beweeg, wanneer hulle by waterpunte kom, en wanneer hulle laas in ’n sekere area opgespoor is. Sit ’n gateway op ’n windpomp, paal of geskikte punt, en laat die tags vir jou die data begin wys. Slimmer beesbestuur, minder raaiwerk en meer gemoedsrus. 🚜📍 Stel belang? Gaan loer by www.bloutand.co.za en kom gesels met ons. #Bloutand #Beeste #Cattle #CattleCounting #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments
No comments yet. Be the first!