Loading results…
Loading results…
Tagged #brushcutter
5 results
Marius Earl van die Fichardtpark Woonbuurt Assosiasie werk al jare met Husqvarna-brushcutters — en een van sy masjiene is reeds 12 jaar oud. Hy verduidelik waarom die regte masjien vir jou toepassing belangrik is, hoe snylyndikte en -lengte slytasie beïnvloed, waarom hy oorspronklike onderdele verkies en hoe eenvoudige onderhoud soos die skoonmaak van die lugfilter ’n masjien se leeftyd kan verleng. Plus: ’n eenvoudige waterwenk vir jou snylyn wat jou dalk heelwat lyn kan spaar. 🌐 www.husqvarna.com/za/ #HusqvarnaSA #Brushcutter #TerreinOnderhoud #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Kan jy ’n Husqvarna-brushcutter vertrou? 00:24 Ontmoet Marius van Fichardtpark Woonbuurt Assosiasie 00:33 Hoe die woonbuurtassosiasie ontstaan het 01:15 Waarom ’n skoon area ook ’n veiliger area is 02:14 Parke, grasbeheer en gemeenskapsveiligheid 02:44 Hoe die woonbuurtassosiasie gefinansier word 04:06 Neem verantwoordelikheid vir jou eie omgewing 04:36 Waarom hulle toerusting harder as gewone tuintoerusting werk 05:03 Kies die regte brushcutter vir die werk 05:41 Brandstofmengsel en korrekte gebruik 06:15 ’n Husqvarna wat reeds 12 jaar werk 06:55 Snykoppe, vibrasie en slytasie 07:44 Hoekom jy jou snylyn in water moet sit 08:49 Moenie die "guard" en lynsnyer verwyder nie 09:07 Waarom die korrekte lynlengte belangrik is 09:41 Watter dikte snylyn moet jy gebruik? 10:00 Waarom oorspronklike onderdele belangrik is 10:37 Duursaamheid wanneer toerusting heeldag moet werk 11:21 Daaglikse onderhoud van jou brushcutter 11:44 Hoe om die lugfilter skoon te maak 12:00 Hoe lank kan ’n goed versorgde brushcutter hou? 13:11 Marius se finale ervaring met Husqvarna
17 Sept 2026
Amper weer tyd om te begin gras sny? Husqvarna se somer promosie is nie net vir NAMPO Kaap / Cape nie maar vir die hele land EN jy kry n brushcutter by. Besoek https://www.husqvarna.com/za/ vir meer inligting. #Husqvarna #RideOnMower #BrushCutter #NAMPOCape #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2026
Kan jy in 'n Husqvarna brushcutter belê? Ruan Geldenhuys vertel ons presies hoe en waar hulle hierdie weed eaters gebruik asook wat hulle ervaring daarmee is. https://bit.ly/3daOj6t #HusqvarnaSA #Brushcutter #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jul 2025
Maak Husqvarna se battery reeks voorsiening vir eco mode - Charles vertel ons meer by Robertson Boeredag 2021 hoekom die brush cutter ook 'n baie goeie koop is. https://bit.ly/3daOj6t #Husqvarna #BatteryProducts #Brushcutter #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Nov 2023
Weet jy hoe 'n battery "brush cutter" werk? JC Serfontein van Husqvarna wys vir ons die verskillende komponente van hulle battery "brush cutter". En jy hoef net een battery vir hierdie reeks te koop! https://bit.ly/3daOj6t #Husqvarna #BatterySeries #BrushCutter #FarmSpace
30 Apr 2022