FarmspaceWat maak ’n goeie brushcutter die ekstra belegging werd? | Husqvarna
Marius Earl van die Fichardtpark Woonbuurt Assosiasie werk al jare met Husqvarna-brushcutters — en een van sy masjiene is reeds 12 jaar oud. Hy verduidelik waarom die regte masjien vir jou toepassing belangrik is, hoe snylyndikte en -lengte slytasie beïnvloed, waarom hy oorspronklike onderdele verkies en hoe eenvoudige onderhoud soos die skoonmaak van die lugfilter ’n masjien se leeftyd kan verleng. Plus: ’n eenvoudige waterwenk vir jou snylyn wat jou dalk heelwat lyn kan spaar. 🌐 www.husqvarna.com/za/ #HusqvarnaSA #Brushcutter #TerreinOnderhoud #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Kan jy ’n Husqvarna-brushcutter vertrou? 00:24 Ontmoet Marius van Fichardtpark Woonbuurt Assosiasie 00:33 Hoe die woonbuurtassosiasie ontstaan het 01:15 Waarom ’n skoon area ook ’n veiliger area is 02:14 Parke, grasbeheer en gemeenskapsveiligheid 02:44 Hoe die woonbuurtassosiasie gefinansier word 04:06 Neem verantwoordelikheid vir jou eie omgewing 04:36 Waarom hulle toerusting harder as gewone tuintoerusting werk 05:03 Kies die regte brushcutter vir die werk 05:41 Brandstofmengsel en korrekte gebruik 06:15 ’n Husqvarna wat reeds 12 jaar werk 06:55 Snykoppe, vibrasie en slytasie 07:44 Hoekom jy jou snylyn in water moet sit 08:49 Moenie die "guard" en lynsnyer verwyder nie 09:07 Waarom die korrekte lynlengte belangrik is 09:41 Watter dikte snylyn moet jy gebruik? 10:00 Waarom oorspronklike onderdele belangrik is 10:37 Duursaamheid wanneer toerusting heeldag moet werk 11:21 Daaglikse onderhoud van jou brushcutter 11:44 Hoe om die lugfilter skoon te maak 12:00 Hoe lank kan ’n goed versorgde brushcutter hou? 13:11 Marius se finale ervaring met Husqvarna












Comments
No comments yet. Be the first!