Loading results…
Loading results…
Tagged #buffalo
5 results
André Jordaan, in die Suidoos-Vrystaat, vertel waar hy sy Agripieces Buffalo-hoëspoeddis al sowat drie jaar in ’n gemengde vee- en kontantgewasboerdery gebruik. Hy verduidelik waarom hy van ’n gewone offset wegbeweeg het, hoe die Buffalo direk voor die planter werk, wat hy in buitengewoon nat toestande met groenvoer gedoen het en waarom beskikbaarheid en naverkoopdiens vir hom net so belangrik soos die implement self is. En dié syfer staan uit: twee stelle skottels later, maar volgens André nog nie een "bearing" vervang nie. 🌐 www.agripieces.co.za #Agripieces #Buffalo #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 ’n Buffalo in die Suidoos-Vrystaat 00:21 André Jordaan se vee- en gewasboerdery 00:32 Waarom ’n goeie saadbed ’n uitdaging was 00:48 Spuitkoste en die soeke na ’n ander oplossing 01:05 Drie jaar met die Buffalo 01:30 Waarom min staantyd vir André belangrik is 01:45 Die Buffalo direk voor die planter 02:03 Groenvoer en nat planttoestande 02:15 Saad uitstrooi en met die Buffalo inwerk 02:40 Hoekom juis ’n Buffalo? 02:48 André se ervaring met Agripieces se naverkoopdiens 03:39 Waarom persoonlike diens saak maak 04:09 Hoe die Buffalo vandag in die boerdery gebruik word 04:24 Meer kontantgewasse en minder offset-bewerking 04:35 Wat doen die Buffalo met mieliereste? 04:58 Reste en vogbewaring 05:28 Saadbedvoorbereiding net voor plant 05:44 Kan jy direk ná die Buffalo plant? 05:53 Saadkaste en groenvoer 06:05 Hoe sterk is die implement gebou? 06:17 Twee stelle skottels, geen bearing vervang nie 06:31 Min staantyd: haak en gaan 06:47 24″ teenoor 28″ Buffalo
04 Sept 2026
Hernu Swanepoel in die Suid-Vrystaat vertel hoe die Agripieces Buffalo binne sy bees- en mielieboerdery werk. Hy verduidelik waarom hy van ’n offset na die Buffalo beweeg het, hoe hy ongeveer 4 ha/uur met dié 4m model haal en waarom sy dieselverbruik van sowat 8ℓ/ha hom beïndruk. Daar word ook na sy reste-inwerking, vogbewaring, waterpenetrasie, onkruidbeheer en die kwaliteit van die saadbed gekyk. Geen laboratoriumtoets nie—’n boer se ervaring in sy eie grondtoestande! 🌐 www.agripieces.co.za #Agripieces #Buffalo #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Werk ’n Buffalo in die Suid-Vrystaat? 00:28 Hernu Swanepoel se bees- en mielieboerdery 00:38 Waarom mielies die beesboerdery aanvul 01:07 Die voordeel van eie mielieproduksie 01:29 Waarom Hernu na die Buffalo oorgeskakel het 02:02 Werktempo: ongeveer 4 ha/uur 02:25 Saadkontak en grondvoorbereiding 02:41 Waar pas ripbewerking in? 03:10 Wat gebeur met mieliereste in die boonste grondlaag? 03:33 Bogrond, vog en wind-erosie 03:40 Die 'sponslaag' en waterpenetrasie 04:12 Wat gebeur met klein onkruide? 04:25 Hoekom het Hernu ’n Buffalo gekoop? 04:43 24″-skottels, slytasie en onderdele 05:20 Buffalo teenoor ’n offset vir saadbedvoorbereiding 05:49 Is die Buffalo ligter op diesel? 06:03 Ongeveer 8ℓ diesel per hektaar 06:22 Sal Hernu die Buffalo aanbeveel? 06:44 ’n Buffalo in die Suid-Vrystaat
24 Aug 2026
'n 24 duim Buffalo Hoëspoeddis by OVK Clocolan. Pedro vertel wat jy in hierdie masjien kry! www.agripieces.co.za #Agripieces #Buffalo #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Dec 2024
Is jy in die mark vir 'n Agripieces Buffalo hoëspoeddis? Wimpie de Preez vertel ons meer oor die veranderinge wat hulle op hierdie implement gemaak het. Kyk uit vir die "special" wat hulle hardloop! Vir meer inligting besoek: www.agripieces.co.za #Agripieces #Buffalo #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Nov 2024
Agripieces se nuwe 28" Buffalo Tyson. Sny 'n ding weg nou! www.agripieces.co.za Interested? Read more: https://farmspace.co.za/articles/buffalo-tyson-28-high-speed-harrow-power-efficiency-and-durability/ #Agripieces #Buffalo #Tyson #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Nov 2024