Loading results…
Loading results…
Tagged #buffalotyson
13 results
Ons gesels met Michael Wooberg van OVK Hopetown oor die Agripieces Buffalo Tyson hoëspoeddis, beskikbaar in 5m en 7m. Hy bespreek: • Waarom die 28-duim skottels so goed deur swaar mielereste sny • Waarom dit gewild is vir besproeiingslande • Die verstelbare roller en werksdiepte • Hoe die pryse met ander opsies vergelyk • Waarom die Buffalo Tyson gereed is om dadelik te gaan werk www.agripieces.co.za #Agripieces #BuffaloTyson #OVKHopetown #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Waarom tyd so belangrik is 00:11 Die Agripieces Buffalo Tyson 00:31 Ontmoet Mike 00:39 5m vs 7m model 00:54 Verstelbare roller en werksdiepte 01:05 Prestasie in mieliereste 01:33 Prysvergelyking 01:50 Beskikbaar om dadelik te werk 02:02 Slotgedagtes
11 Jul 2026
Ongwensde bosse in jou lande? Oorweeg die Buffalo Tyson van Agripieces vir optimale landbougrond-voorbereiding en onkruidbeheer! www.agripieces.co.za #Agripieces #BuffaloTyson #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Jun 2026
Hoe kan jy mielies wat nou net klaar gestroop is insny vir die dood? Gert Hill vertel ons meer oor sy ervaring met 'n 9.5m Buffalo Tyson van Agripieces. www.agripieces.co.za #Agripieces #BuffaloTyson #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jun 2026
Agripieces se Buffalo Tyson gaan by die Losberg Studiegroep Demodag, 27 Mei 2026, wees! Kom kyk hoe jy goed in die grond kan insny! www.agripieces.co.za | www.facebook.com/p/Losberg-StudieGroep-100082015702878/ #Agripieces #BuffaloTyson #LosbergStudiegroepDemodag2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 May 2026
Wil jy 'n ding goed in die grond insny? Kyk hoe werk 'n 9.5m Buffalo Tyson! Speedy Jooste van Agripieces vertel ons meer waar dit in jou boerdery gaan inpas. Effektief en ordentlik met spoed! www.agripieces.co.za #Agripieces #BuffaloTyson #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 May 2026
9.5m Buffalo Tyson hier by Agripieces op Nampo 2026. Hierdie is 'n monster van 'n masjien en jy sny net een keer die materiaal in die grond in. https://agripieces.co.za/ #AgripiecesSA #BuffaloTyson #Grondbewerking #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2026
Hoekom moet jy kyk na die Buffalo Tyson deur Agripieces? Hoëspoed-werking, diep grondpenetrasie, lae-onderhoud komponente, hidroliese rolbeheer en hoë gewig per skyf. Dit is ontwerp vir vinnige grondvoorbereiding, onkruidbeheer en residu-inkorporering! www.agripieces.co.za #Agripieces #BuffaloTyson #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Jan 2026
Wil jy goed regtig in die grond insny? Dan kry jy vir jou 'n Buffalo Tyson 28-duim skottels! Jaco van der Walt vertel ons meer oor sy ervaring met hierdie masjien verskaf deur Agripieces. www.agripieces.co.za #Agripieces #BuffaloTyson #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Jan 2026
Want 'n Buffalo Tyson blixem! www.agripieces.co.za #Agripieces #BuffaloTyson #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Oct 2025
Wil jy goed teen spoed in die grond insny of bêre? Kyk hierdie game changer - 'n Buffalo Tyson hoëspoeddis! Wimpie du Preez vertel ons meer hoe dit lyk en hoekom hulle dit in die mark in gebring het. www.agripieces.co.za #Agripieces #ValBoeredag2025 #BuffaloTyson #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Jul 2025
Het jy al die Buffalo Tyson van Agripieces in aksie gesien? Kom kyk na die masjien by VAL Boeredag 2025. Hierdie is een van daai indrukwekkende implemente wat mens se mond net laat oop hang. Kom kyk dié yster!! www.agripieces.co.za #VALBoeredag2025 #AgripiecesSA #BuffaloTyson #Grandbewerking #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Jun 2025
Agripieces SA se Buffalo Tyson is 'n masjien wat ernstig is oor materiaal sny op Nampo 2025. Hierdie is 'n merkwaardige implement teen 'n bekostigbare prys. https://agripieces.co.za/ #AgripiecesSA #BuffaloTyson #Grondbewerking #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2025
Agripieces SA het 'n implement wat die koppe behoorlik gaan laat draai by Nampo 2025. Die Buffalo Tyson is 'n ongelooflike stuk toerusting. Jy moet 'n draai hier kom maak om die ding te sien met jou eie oë! https://agripieces.co.za/ #AgripiecesSA #BuffaloTyson #Skotteldis #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2025