FarmspaceKan ’n Buffalo Tyson 28″ regtig in klipharde grond sny en steeds ’n plantgereed saadbed los?
Jaco van der Walt, naby Naboomspruit, gebruik die Buffalo Tyson ná ontbossing, vir kalkinkorporering en net voor plant. Hy verduidelik hoe die implement op verskillende grondtipes presteer, tot ongeveer 250mm diep kan werk en waarom die gewig en groot skottels help om materiaal fyn te sny en grond gelyk te maak. Vir hom is die grootste voordeel eenvoudig: minder bewerkings en ’n land waarin hy direk kan plant. 🌐 www.agripieces.co.za #Agripieces #BuffaloTyson #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Wanneer is ’n gewone hoëspoeddis nie genoeg nie? 00:16 Buffalo Tyson met 28″-skottels 00:23 Ontmoet Jaco naby Naboomspruit 00:43 Hoe werk die Buffalo Tyson in klipharde grond? 00:59 Jaco se vee- en aangeplanteweiding-boerdery 01:27 Waarom het hy die Buffalo Tyson begin toets? 01:41 Toetsing op sand-, turf- en rooi grond 01:52 Van ontbossing na aangeplante weiding 02:07 Minder bewerkings en laer grondvoorbereidingskoste 02:15 Die demonstrasie wat die koopbesluit gemaak het 02:31 Kan jy direk agter die Buffalo Tyson plant? 02:49 Waarom die swaar raam en gewig saak maak 03:11 Hoe die roller die implement balanseer 03:20 Kalk inwerk tot ongeveer 250mm 03:35 Hoeveel trekkerkrag vra diep bewerking? 03:49 Die Buffalo Tyson in baie harde, droë grond 04:25 Waar pas die Buffalo Tyson in Jaco se boerdery? 04:39 Van kuilvoerlande tot plantvoorbereiding 04:55 Wat beïndruk hom die meeste? 05:21 Hoe fyn sny die 28″-skottels materiaal? 05:37 Is die Buffalo Tyson waarde vir geld? 05:56 Kan jy ’n saadkas op die Buffalo Tyson sit? 06:11 Werkdiepte en hidrouliese rollerbeheer 06:31 Sal Jaco die Buffalo Tyson aanbeveel? 06:44 Waarom harde grond nie noodwendig ’n uitdaging is nie 06:59 Vir wie is die Buffalo Tyson bedoel?












Comments
No comments yet. Be the first!