Loading results…
Loading results…
Tagged #damitdamsealer
40 results
Plastiekvoering het nie gewerk nie... toe probeer Wilmer Coetzer hulle Damit Dam Sealer. Hy deel sy eerstehandse ervaring nadat hulle Damit gebruik het om 'n besproeiingsdam te seël wat voorheen binne 2–3 weke sy water verloor het as gevolg van filtrasie. Hy vertel: 💧 Waarom plastiekvoering nie die probleem opgelos het nie 💧 Hoe die toepassing van hierdie produk gewerk het 💧 Hoekom hulle nou nóg damme behandel 💧 Watter verskil dit op hul besproeiing en mielielande gemaak het www.aquaplastech.co.za/collections/damit-dam-sealer #DamitDamSealer #Gronddam #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Die probleem met lekkende besproeiingsdamme 00:28 Ontmoet Wilmer en sy boerdery 00:50 Waarom die dam water verloor het 01:32 1 300 m³ water binne weke weg 02:27 Hoe Damit toegedien is 03:17 Hoe vinnig het dit gewerk? 03:53 Tweede dam ook behandel 04:44 Waarom nie weer plastiekvoering nie 05:47 Eerste indruk van Damit 06:20 Finale aanbeveling
07 Jul 2026
Hoe seel jy 'n dam wat lek? Damit het die produk wat jy soek op Nampo 2026. Die produk is al vir 10 jaar in Suid Afrika en dit werk!! www.aquaplastech.co.za/collections/damit-dam-sealer #DamitDamSealer #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2026
Hoe kan jy Damit Dam Sealer vinnig en maklik oor jou dam toepas? Craig Fisher van Hummingbird Technologies vertel ons meer hoe hulle drones gebruik om Damit te strooi. www.aquaplastech.co.za/collections/damit-dam-sealer #DamitDamSealer #Drones #HummingbirdTechnologies #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 May 2026
Lek jou sement dam? Antonie Vercueil vertel ons meer hoe Damit Dam Sealer vir hom gewerk het en/of hy enige probleme verder met sy dam ervaar het. www.aquaplastech.co.za/damit #DamitDamSealer #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Dec 2025
Hoe kan jy meer water in jou dam hou? Boet Wienand vertel hoe Damit Dam Sealer hom gehelp het om nie water te verloor nie. www.aquaplastech.co.za #DamitDamSealer #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Nov 2025
Marius Cloete van Glen Carlou het jare se moeilikheid met sy dam gehad, maar dit is nou opgelos danksy Damit Dam Sealer. Hy vertel ons meer oor watter opsies hy alles na gekyk het en hoe hulle vir hom 'n oplossing gebied het. www.aquaplastech.co.za #DamitDamSealer #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Nov 2025
Maak seker jy het genoeg water! Ons hoor 'n bietjie watter probleme Anton Mouton met sy dam gehad het en hoe Damit Dam Sealer hom gehelp het om dit op te los. www.aquaplastech.co.za #DamitDamSealer #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Oct 2025
So sukkel jy met 'n damwal wat lek? Piet Smit vertel ons meer hoe hy Damit Dam Sealer gebruik het vir water wat uitsyfer waar dit nie moet nie. www.aquaplastech.co.za #DamitDamSealer #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Sept 2025
Hoe seel jy 'n dam sonder om die water uit te tap? Damit op Nampo Kaap 2025 kan jou help. Hierdie produk is 'n wenner en gaan verseker vir jou moeite spaar om jou dam lekke reg te maak. www.damitdamsealer.co.za #DamitDamSealer #AquaPlastech #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2025
Damit wéét hoe belangrik water is op Nampo 2025. Damme lek en hier is die oplossing vir daai lastige gaping wat jou water laat wegloop. www.damitdamsealer.co.za #DamitDamSealer #GeenMeerLekke #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2025
Maak seker jy beskerm die water in jou dam met Damit Dam Sealer op FarmSpace Pro Tour Mpumalanga. www.damitdamsealer.co.za #DamitDamSealer #FSProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Mar 2025
Waarvoor moet jy uitkyk as jy Damit Dam Sealer gebruik? Jaco vertel ons meer by NAMPO ALFA 2024. www.damitdamsealer.co.za #DamitDamSealer #NampoAlfa #Farmspace #OnsPraatBoer
18 Oct 2024
Werk Damit Dam Sealer? DJ Swart van Q4 Fuel Garage in Tierpoort vertel meer oor die dammetjie wat hulle gebou het en hoe hierdie produk gewerk het. www.damitdamsealer.co.za Lees die vollegde artikel oor Damit Dam Sealer hier: https://farmspace.co.za/articles/who-is-aqua-plastech-and-how-does-damit-dam-sealer-work-in-south-africa/ #DamitDamSealer #Q4Depot #boujoueiedam #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Sept 2024
Wat is die tipiese probleme wat Damit Dam Sealer ervaar? Andre vertel wat die regte benadering is om dinge te hanteer by NAMPO Kaap / Cape 2024. www.damitdamsealer.co.za Download die Nampo app: http://Download.nampoapp.co.za #NAMPOKaap2024 #DamitDamSealer #GraanSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Sept 2024
Ons gesels met Andre van Damit Dam Sealer by Kragdag 2024 oor hulle suksesverhale en dan wys hulle ons bietjie eerstehands hoe die produk werk. www.damitdamsealer.co.za #KragDag2024 #DamitDamSealer #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Aug 2024
Hoe strooi jy Damit Dam Sealer? Daar is verskillende applikasie-metodes en Jaco vertel hoe jy kan maak met hulle handstrooier vir kleiner damme of kanale. www.damitdamsealer.co.za #DamitDamSealer #DinghyenDodge #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Aug 2024
Hoe werk Damit Dam Sealer en hoe gaan dit jou dam reg maak? André wys vir Rikus. www.damitdamsealer.co.za #DamitDamSealer #DinghyenDodge #RadioRaps #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Jul 2024
Hoe werk Damit Dam Sealer met 'n drone applikasie? Craig Fisher van Hummingbird Technologies vertel meer. www.damitdamsealer.co.za #DamitDamSealer #HummingbirdTechnologies #Agrihawk #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Jul 2024
Het jy 'n lek in jou dam? Jaco van Damit Dam Sealer vertel meer waar jy kan begin en hoe jy dit prakties kan benader. www.damitdamsealer.co.za #DamitDamSealer #DinghyenDodge #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jun 2024
Met die Dodge RAM bakkie het ons gemaklik gery om die monster bass te gaan haal! Het jy dalk 'n episode van die Dinghy en Dodge reeks gemis? Hier kan jy opvang met al die episodes: https://bit.ly/3Hoq7vG #DinghyEnDodge #FarmSpaceOutdoor #USTruckSales #DodgeRAM #TalTec #Husqvarna #AquaPlastech #DamitDamSealer
13 Jun 2024