Kan 'n gronddam werklik geseël word sonder plastiekvoering of beton? Probeer Damit Dam Sealer.
Plastiekvoering het nie gewerk nie... toe probeer Wilmer Coetzer hulle Damit Dam Sealer. Hy deel sy eerstehandse ervaring nadat hulle Damit gebruik het om 'n besproeiingsdam te seël wat voorheen binne 2–3 weke sy water verloor het as gevolg van filtrasie. Hy vertel: 💧 Waarom plastiekvoering nie die probleem opgelos het nie 💧 Hoe die toepassing van hierdie produk gewerk het 💧 Hoekom hulle nou nóg damme behandel 💧 Watter verskil dit op hul besproeiing en mielielande gemaak het www.aquaplastech.co.za/collections/damit-dam-sealer #DamitDamSealer #Gronddam #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Die probleem met lekkende besproeiingsdamme 00:28 Ontmoet Wilmer en sy boerdery 00:50 Waarom die dam water verloor het 01:32 1 300 m³ water binne weke weg 02:27 Hoe Damit toegedien is 03:17 Hoe vinnig het dit gewerk? 03:53 Tweede dam ook behandel 04:44 Waarom nie weer plastiekvoering nie 05:47 Eerste indruk van Damit 06:20 Finale aanbeveling












Comments
No comments yet. Be the first!