Loading results…
Loading results…
Tagged #datamars
3 results
Schalk van Datamars Livestock het by NAMPO Kaap gewys hoe hul Smart Farming-produkte boere help om koeie se gesondheid en hittestatus te monitor. Van ’n slim halsband en ’n oorloopweegplatform tot outomatiese sorteerhekke: die stelsel identifiseer, weeg en sorteer koeie wat aandag nodig het, en integreer met bestaande melkbestuurstelsels. Kyk hoe Schalk dit verduidelik en praat met Datamars oor die regte beginpunt vir jou melkery. Besoek za.livestock.datamars.com of skakel 021 201 0401. #FarmSpace #OnsPraatBoer #Datamars #Melkboerdery #SlimBoerdery 00:00 – Maak kennis met Datamars Livestock 00:08 – Smart Farming: Slim halsbande 00:17 – Gesondheids- en hittemonitering 00:25 – Oorloopweegplatform vir beeste 00:33 – Weeg en identifisering van koeie 00:41 – Outomatiese diere-identifikasie 00:49 – Sensors en outomatiese beheerhekke 01:05 – Outomatiese sortering van koeie 01:14 – Integrasie met melkbestuurstelsels 01:20 – Maklike data-oordrag 01:28 – Kontak Datamars Livestock
14 Nov 2026
Hoe hanteer jy skape vir behandeling sonder ekstra arbeid en sonder dat jou lyn staan? Jaco de Villiers van Datamars Livestock verduidelik hoe die Automatiese Skaap Tilt werk. Die skaap loop in, breek die sensor en word pneumaties vasgeklamp, terwyl die volgende een reeds gereed staan. Jy werk agter en voor en sorteer hom dan in een van drie rigtings uit. Die klamp vou op tot net sy eie breedte. Besoek https://za.livestock.datamars.com/ of skakel 021 201 0401. #Datamars #SkaapTilt #Skaapboerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Oct 2026
Hoeveel tyd kos dit jou om skape te weeg en uit te sorteer? By NAMPO Kaap wys Jaco de Villiers van Datamars Livestock hoe die StudMaster dit outomaties doen. Die 5-rigting skaal werk net met lug, weeg 400–500 skape per uur en die onafhanklike vloer weeg net die skaap. Hy lees die elektroniese oorplaatjie en sorteer volgens gewig, GDT, moer of dragtigheid. Besoek za.livestock.datamars.com vir meer inligting. #Datamars #StudMaster #Skaapboerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer 0:00 Die StudMaster by NAMPO Kaap 0:17 Net lug, geen hidroulika nie, en ’n onafhanklike vloer 0:32 400 tot 500 skape per uur, sorteer volgens gewig, GDT of dragtigheid 0:47 Hoe dit werk: weeg, lees die oorplaatjie en sorteer 1:16 Die mobiele StudMaster vir jou kampkraal 1:34 Meer inligting
28 Sept 2026