FarmspaceStudMaster: weeg en sorteer 400 - 500 skape per uur | Datamars Livestock
Hoeveel tyd kos dit jou om skape te weeg en uit te sorteer? By NAMPO Kaap wys Jaco de Villiers van Datamars Livestock hoe die StudMaster dit outomaties doen. Die 5-rigting skaal werk net met lug, weeg 400–500 skape per uur en die onafhanklike vloer weeg net die skaap. Hy lees die elektroniese oorplaatjie en sorteer volgens gewig, GDT, moer of dragtigheid. Besoek za.livestock.datamars.com vir meer inligting. #Datamars #StudMaster #Skaapboerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer 0:00 Die StudMaster by NAMPO Kaap 0:17 Net lug, geen hidroulika nie, en ’n onafhanklike vloer 0:32 400 tot 500 skape per uur, sorteer volgens gewig, GDT of dragtigheid 0:47 Hoe dit werk: weeg, lees die oorplaatjie en sorteer 1:16 Die mobiele StudMaster vir jou kampkraal 1:34 Meer inligting












Comments
No comments yet. Be the first!