Loading results…
Loading results…
Tagged #dieregesondheid
7 results
Wat is die beste manier om nou ekonomiese waarde terug te kry op jou plaas? - Nampo 2026 Ons praat met Dr Faffa oor BKS en al die ander uitdagings wat die boere vandag in die gesig staar. http://designbio.co.za/ #DesignBiologix #DiereGesondheid #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2026
Afrivet stap nou al 'n lang pad saam met die boere. Wat het hulle alles hier op Nampo 2026? Oom Jannie en Lee-Ann vat ons deur hulle produkte. https://www.afrivet.co.za/ #Afrivet #DiereGesondheid #ParasietBeheer #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2026
Wil jy weet wanneer jy watter Afrivet produk moet gebruik om die gesondheid van jou diere ‘n hupstoot te gee? Ons gesels met Adriaan Geldenhuys, hy gaan ons meer vertel oor presies hoe hy Afrivet produkte gebruik vir sy skaapboerdery. Vir meer inligting besoek gerus: www.afrivet.co.za/products #AfriVet #DiereGesondheid #SheepFarming #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Apr 2026
Ons het by Kent Kriege in die Karoo 'n draai gaan maak om te hoor hoe hou hy sy diere gesond, verminder hulle stres en hoe help hy hulle met produksie? Wat het Afrivet vir Kent se plaas beteken? www.afrivet.co.za/products #Afrivet #DiereGesondheid #StresVermindering #DiereProduksie #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Sept 2025
Hoe kan jy die produksievlakke in jou melkboerdery konstant hou? Dian Landman, net buite Tsitsikamma, melk 3 500 koeie oor 4 plase en hy vertel ons hoe Afrivet se produkte hom help met sy dieregesondheid en melkproduksie. www.afrivet.co.za/products #Afrivet #MelkProduksie #DiereGesondheid #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Aug 2025
Johann praat met Sandri en Jacques van MSD South Africa oor hoekom effektiewe voorkoming van siektes belangrik is en oor hulle nuwe opwindende monitering stelsel - NAMPO 2024 www.msd.co.za #Nampo2024 #MSDSouthAfrica #DiereGesondheid #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2024
Hanrei van Virbac gesels oor dieregesondheid by die OVK Vroueboeredag 2022 asook hoe wurms jou diere kan beïnvloed. #Virbac #DiereGesondheid #OVK #VroueBoeredag #SkaapBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Nov 2022