Kan ’n voerkraalprojek jaar ná jaar vir ’n skool inkomste skep? Afrivet Hennie en Henning
Hennie en Henning vertel hoe boere Hoërskool Reitz se kalfprojek help bou het en hoe Afrivet se produkte en ondersteuning die kalwers gesond en die projek aan die gang hou. Besoek www.afrivet.co.za/products vir meer inligting. #Afrivet #Voerkraal #Dieregesondheid #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Agter elke suksesvolle voerkraal 00:24 Ontmoet Hennie en Henning 00:28 Hoe die kalfprojek begin het 01:10 ’n Projek wat op sy eie voete moet staan 01:27 Die eerste 60 kalwers 01:36 Somerweiding en wintervoeding 01:55 Jaarlikse inkomste vir die skool 02:31 Gesondheidsuitdagings in die voerkraal 03:08 Ondersteuning van die Afrivet-agent 03:27 Gereelde besoeke en goeie diens 04:29 ’n Projek deur die gemeenskap 04:45 Waarom hulle Afrivet gebruik 05:02 Produkte wat vir hulle uitstaan 05:18 Beheer van rondewurms en lintwurms 05:49 Selektiewe gebruik van ’n antibiotika 06:20 Waarom hulle Afrivet aanbeveel 07:08 Die regte produkte en ondersteuning












Comments
No comments yet. Be the first!