Loading results…
Loading results…
Tagged #djiagras
2 results
Watter landboudrone is reg vir jou plaas? In hierdie video vergelyk AgTech@NWK die T55, T70 en T100 en wys hoe elke model by verskillende boerderybehoeftes pas. Kyk voordat jy jou volgende drone kies. https://www.nwk.co.za/ #DJIAgras #NWK #PresisieBoerdery #LandbouDrone #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding en T100 in strooier-opstelling 00:15 T100 se strooier en strooikapasiteit 00:36 Wat kan met die T100 gestrooi word? 01:01 Outomatiese kalibrasie vir akkurate verspreiding 01:27 Wissel tussen die spuit- en strooier-opstelling 01:51 Hoekom het die T100 agt propellers? 02:20 Die nuwe DJI Agras T55 02:39 T55 se kapasiteit, radar en vloeitempo 03:11 T55 en T100 se drakapasiteit 03:33 Radar, LiDAR en hindernisvermyding 04:08 Hoe vinnig word die T100 se opstelling verander? 04:31 Hoe maklik vou die drone op? 04:55 T55, T70 en T100: Waar pas elke model? 05:32 Kontak AgTech@NWK
22 Jul 2026
Wat kan jy van AgTech@NWK by die FarmSpace Pro Tour verwag? Kom kyk na die DJI AGRAS T100 en sien wat dié hommeltuig op die plaas kan doen. Koop jou kaartjies nou en moenie dit misloop nie! https://farmspace-ticket.co.za/ Besoek hul webtuiste by https://www.nwk.co.za/ #AgTechNWK #DJIAGRAS #T100 #FSProTour #FarmSpaceProTour #OnsPraatBoer
10 Jul 2026