Watter landboudrone is reg vir jou plaas?
Watter landboudrone is reg vir jou plaas? In hierdie video vergelyk AgTech@NWK die T55, T70 en T100 en wys hoe elke model by verskillende boerderybehoeftes pas. Kyk voordat jy jou volgende drone kies. https://www.nwk.co.za/ #DJIAgras #NWK #PresisieBoerdery #LandbouDrone #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding en T100 in strooier-opstelling 00:15 T100 se strooier en strooikapasiteit 00:36 Wat kan met die T100 gestrooi word? 01:01 Outomatiese kalibrasie vir akkurate verspreiding 01:27 Wissel tussen die spuit- en strooier-opstelling 01:51 Hoekom het die T100 agt propellers? 02:20 Die nuwe DJI Agras T55 02:39 T55 se kapasiteit, radar en vloeitempo 03:11 T55 en T100 se drakapasiteit 03:33 Radar, LiDAR en hindernisvermyding 04:08 Hoe vinnig word die T100 se opstelling verander? 04:31 Hoe maklik vou die drone op? 04:55 T55, T70 en T100: Waar pas elke model? 05:32 Kontak AgTech@NWK












Comments
No comments yet. Be the first!