Loading results…
Loading results…
Tagged #doenjoueieding
4 results
Doen jou eie ding by KragDag 2026! ⚡ Van 6–8 Augustus wag drie dae vol praktiese oplossings, vars idees en demonstrasies vir die hele gesin. Verken alles van energie, water en veiligheid tot tegnologie, landbou, opvoeding en entrepreneurskap. Gebruik die KragDag-toep om jou kaartjies te kry, die program te beplan en uitstallers, kos en geriewe maklik te vind. Vir meer inligting besoek: www.kragdag.co.za #KragDag2026 #DoenJouEieDing #Selfstandigheid #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Aug 2026
Dit is nie te se omdat daar nie load shedding is dat jy nie by KragDag 2025 moet draai nie. Dit is die 17de KragDag en ons gesels met Soné oor die kern rede hoekom hulle KragDag begin het. Moet nie die geleetheid 7-9 Aug net buite Pretoria mis nie. https://kragdag.co.za #KragDag #DoenJouEieDing #17deJaar #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jul 2025
Baie dankie aan elkeen wat KragDag 2022 bygewoon het, sien jou volgende jaar! #KragDagEkspo2022 #DoenJouEieDing #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Aug 2022
Jonathan veduidelik vir ons by KragDag wie Algar is, wat hulle doen en hoe hulle veehanteringstoerusting werk. #Algar #KragDag2022 #DoenJouEieDing #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Aug 2022