1:17
F
FarmspaceDoen jou eie ding by KragDag 2026! ⚡
Doen jou eie ding by KragDag 2026! ⚡ Van 6–8 Augustus wag drie dae vol praktiese oplossings, vars idees en demonstrasies vir die hele gesin. Verken alles van energie, water en veiligheid tot tegnologie, landbou, opvoeding en entrepreneurskap. Gebruik die KragDag-toep om jou kaartjies te kry, die program te beplan en uitstallers, kos en geriewe maklik te vind. Vir meer inligting besoek: www.kragdag.co.za #KragDag2026 #DoenJouEieDing #Selfstandigheid #FarmSpace #OnsPraatBoer












Comments (1)
sien uit!