Loading results…
Loading results…
Tagged #drapertafel
2 results
SSK is nou ’n nuwe GTS-handelaar in die Wes-Kaap en stel hulle aluminium drapertafel aan plaaslike boere bekend. Die tafel se laer gewig kan die las voor aan die stroper verminder, terwyl die stelsel materiaal vinniger en meer egalig na die stroper se invoer beweeg. Met die oesseisoen op hande word ’n praktiese demo binnekort aangebied waar jy dié tafel self in werklike toestande kan sien werk. 🌐 www.zanatitrading.co.za #ZanatiTrading #GTS #Drapertafel #NAMPOKaap #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 SSK is die nuwe GTS-handelaar in die Wes-Kaap 00:23 Waarom SSK die GTS aluminium stropertafel gekies het 00:39 Waarom ’n ligter tafel belangrik is 01:02 Voordele van die drapertafel en beter materiaalvloei 01:18 Hantering in skuins en moeilike terrein 01:27 GTS stropertafel demodag 01:37 Oestyd is op hande 01:58 Kom sien die GTS-tafel in aksie
18 Sept 2026
Kan jy vir jou 'n aluminium draper GTS tafel kry? Marnus Groenewald vertel ons meer oor wat sy ervaring was en/of hierdie iets is waarin jy ook kan belê. Kontak Attie van Zanati Trading by 083 479 5004 vir meer inligting. Click here for more: https://farmspace.co.za/articles/harvesting-efficiency-elevated-the-gts-corn-header-x10-and-draper-flexer-xs/ #ZanatiTrading #GTS #DraperTafel #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2025