Waarom moet jy kyk na ligter stropertafels vir moeilike en skuins terrein? | GTS
SSK is nou ’n nuwe GTS-handelaar in die Wes-Kaap en stel hulle aluminium drapertafel aan plaaslike boere bekend. Die tafel se laer gewig kan die las voor aan die stroper verminder, terwyl die stelsel materiaal vinniger en meer egalig na die stroper se invoer beweeg. Met die oesseisoen op hande word ’n praktiese demo binnekort aangebied waar jy dié tafel self in werklike toestande kan sien werk. 🌐 www.zanatitrading.co.za #ZanatiTrading #GTS #Drapertafel #NAMPOKaap #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 SSK is die nuwe GTS-handelaar in die Wes-Kaap 00:23 Waarom SSK die GTS aluminium stropertafel gekies het 00:39 Waarom ’n ligter tafel belangrik is 01:02 Voordele van die drapertafel en beter materiaalvloei 01:18 Hantering in skuins en moeilike terrein 01:27 GTS stropertafel demodag 01:37 Oestyd is op hande 01:58 Kom sien die GTS-tafel in aksie












Comments
No comments yet. Be the first!