Loading results…
Loading results…
Tagged #elektriesevoertuie
7 results
Hoe kan elektriese voertuie ’n boer se bedryfskoste verminder? Pierneef van Lekkewaan verduidelik hoe battery-aangedrewe voertuie petrol-, diens- en onderhoudskoste op die plaas help beperk. Van die betroubare TailG 1.3 en padwaardige TailG 1.6 tot die Lekke Beast, Noddy, Mini en elektriese kruiwa—daar is ’n oplossing vir elke taak. Met meer as 4 000 eenhede verkoop en onderdele wat landwyd beskikbaar is, bied Lekkewaan praktiese elektriese oplossings vir Suid-Afrikaanse boere. Besoek www.lekkewaan.co.za vir meer inligting. #Lekkewaan #ElektrieseVoertuie #Boerdery #LandbouSA #BatteryAangedrewe #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding 00:35 Bespaar met elektriese voertuie 01:31 TailG 1.3 – die staatmaker 02:14 Onderdele en landwye ondersteuning 03:06 Die vierwiel-Noddy 03:40 TailG 1.6 – die padwaardige model 04:04 Lekke Beast vir sand en jagplase 04:45 Die elektriese vierwielmotorfiets 05:09 Lekke Mini vir plase, komplekse en golfbane 05:45 Battery-aangedrewe kruiwa 06:11 Meer oor Lekkewaan se elektriese reeks
21 Jul 2026
ETEC het net één "trick" – en dis elektriek! Bernard wys hoe ETEC se elektriese voertuie werklike werk makliker en meer kostedoeltreffend maak. Van spuitwerk en grassny tot personeelvervoer en mobiele krag op die plaas – dié reeks is vir Suid-Afrikaanse toestande gebou. Ontdek die Bike Bakkie, DuroMower, Rugon en Apex, asook die voordele van stiller werking, minder bewegende onderdele en ’n besparing op brandstof en onderhoud. Besoek ETEC Technologies en vind die elektriese voertuig wat by jou werk pas. #ETEC #ElektrieseVoertuie #SlimBoerdery #LandbouTegnologie #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding: ETEC se elektriese reeks 00:18 Waar ETEC in die elektriese mark inpas 00:26 Besparing op brandstof en onderhoud 00:53 Die kompakte elektriese voertuig 01:17 Stil werking en sekuriteitsvoordele 01:32 Geïntegreerde spuitstelsel 01:57 Spuitkapasiteit en watertenk 02:11 Spuitwerk vir bome en bessies 02:28 Driewielvoertuig met DuroMower 02:47 Plaaslik geboude grassnyer 03:11 Die Rugon-mensevervoerder 03:42 Die ETEC Apex 03:52 Mobiele krag waar jy werk 04:11 Sonpaneeldak en batterylaaiers 04:29 Maklike laai en laaityd
21 Jul 2026
Enige iets elektries of battery, E-TEC wag vir jou op Nampo 2026. Bernard vat ons vinnig deur hul stalletjie en wys ons die sleep-grassnyer asook hulle elektriese karretjies. https://www.etec.co.za/ #ETEC #Batterye #ElektrieseVoertuie #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2026
Wil jy geld spaar as dit kom by brandstof? Kry vir jou 'n Lekkewaan op Nampo 2026. Om elektries te gaan is die oplossing in vandag se tyd! https://lekkewaan.co.za/ #Lekkewaan #ElektrieseVoertuie #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 May 2026
Watse verskil kan ETEC se elektriese voertuie op jou plaas maak? Kobus Badenhorst van Indigo Fruit Farming vertel ons meer waarom hulle na ETEC oorgeskakel het en hoe die elektriese voertuie hul dag-tot-dag werk eenvoudiger, goedkoper en meer doeltreffend maak. ’n Praktiese oplossing wat werklik waarde toevoeg! Vir meer inligting besoek www.etec.co.za #Etec #ElektrieseVoertuie #IndigoFruitFarming #PlaasTegnologie #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Dec 2025
E-TEC Alternative Energy Solutions het nie petrol reuke wat hang by hulle stalletjie op Nampo 2025 nie. Hulle het 'n groot reeks van elektriese voertuie wat ideaal is vir jou boerdery of die golfbaan. https://www.etec.co.za/ #ETEC #ElektrieseVoertuie #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2025
Is jy opsoek na 'n beter alternatief om onnodige brandstof uitgawes te verminder? Tiaan Botha vertel ons meer oor hoe hulle elektriese voertuie jou sal help om dit te realiseer hier by Boere Agri se boeredag net buite Christiana. www.etec.co.za #Etec #Elektriesevoertuie #BoereAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Oct 2024