8:05
F
FarmspaceIs die duurder elektriese Bike Bakkie die belegging werd? - ETEC
Is die duurder elektriese Bike Bakkie die belegging werd? Jimmy vertel hoe ETEC se sterker modelle langer hou, sonkrag benut en hulle daagliks tyd én geld spaar. Besoek www.etec.co.za vir meer inligting. #ETEC #BikeBakkie #ElektrieseVoertuie #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Watter elektriese model moet jy kies? 00:27 Malan Seuns se kweekplaas 01:04 Die behoefte aan Bike Bakkies 01:40 Van goedkoper tot sterker modelle 02:06 Maklike vervoer op die plaas 02:59 Hoekom die sterker model beter werk 04:05 Werk die sonpaneel regtig? 05:01 Batteryleeftyd en onderhoud 05:45 Aangepas vir alle weersomstandighede 06:44 Die waarde van tegnologie 07:01 Twaalf Bike Bakkies teenoor twee bakkies 07:34 Finale raad












Comments
No comments yet. Be the first!